Leef Lig
*Cognitive Aesthetics
*Coaching Spa
*Your appearance influence your thinking - make it work FOR you.
*Revitalize your beauty.
Ignite your influence.
*Mind what you wear
*What EVERY BODY is saying...
*Rooted to Rise
*Propel your Purpose Young Nails, Environ, Chemical Peels, AWESOME Pedicures ;)
01/12/2023
D**k net gou.
Sê nou God het besluit almal lyk dieselfde en sny ons uit een patroon?
Maar nee, Hy is baie slimmer as dit.
Hy deel wipneuse, verskillende sizes, sproete, lang bene en rooi hare uit.
Elkeen kry ietsie heeltemal anders as die girl langs haar.
En dan vir jare lank, steek ons daai ietsie anders wat God spesiaal vir jou gegee het, weg. Onder onderlaag, klere en sarongs op die strand.
Wikkel jou lang tone in die sand.
Celebrate jou woeste krulle.
Swaai jou upsize boude.
As jy nog stoei met jou lang neus, d**k net, daar is iemand met 'n langer een as jy en sy's happy.
As jy nou nog wens jy was 'n size 8, maak jóu size die een wat koppe laat draai.
God maak nie foute nie, net mense.
Die antwoord lê in, dankie: dis mýne en dis móoi.
Leef, lag en celebrate joune.
Sit aan die ketel
kopiereg: Yolande Brittnell-Steyn
Kuns: LISA AISATO
20/07/2023
😜
01/03/2023
AUTHOR UNKNOWN
20/02/2023
02/12/2022
True Story
03/11/2022
Partykeer as die min-lief-vir-myself 'n vasklou plek in my soek dan staan ek aspris langer voor die spiëel.
Dan kyk ek en ek vir mekaar, want
baie-liefhê moet net weer vir min-liefhê herinner dat binne in my leef nie net een vrou nie.
Ek en jy is baie vroue in ons leeftyd.
Die lewe gooi sy kaart en jy kies jou paar skoene wat jy moet volstaan.
In my kas staan my beskerm en voorsien skoene.
Daai sole is deurgeloop om alles kosbaar bymekaar te hou en te beskerm teen storms, koue, lelik en min. Ook 'n vrou wat uitgaan, bymekaar maak en voorsien aan alles en almal wat aan jou toevertrou is.
Langs hulle staan my liefhê skoene.
Ooo, my liefhê skoene.
Daai onvoorwaarlike paar skoene wat ek en jy volstaan.
Ons het sò lief dat ons soms net met ons nerf-af harte in ons hande bly staan.
Daar binne is ook 'n fighter-vrou.
Die vrou wat gefight het vir alles wat sy wil hê. Wat moes leer fight al wou sy nie. Die een wat haar swaard sal uittrek sonder om twee keer te d**k. Die een met die blits in haar oë wat alles gelyk maak in haar pad.
Maar dan staan daar in my kas die paar skoene waarvan ek die heel meeste hou.
My survivor skoene.
Die duurste paar, afbetaal met elke les van die lewe, maar die paar wat ek dubbel en dwars verdien. Ek is braggerig as ek hulle aantrek, want hulle is blêrrie mooi.
So ook is jy, die een in die spiëel as jy besef hoeveel kosbare vrouens jy binne jou dra.
Kopiereg: Sit aan die ketel
www.sitaandieketel.co.za
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Centurion
0157
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 16:00 |
| Tuesday | 09:00 - 16:00 |
| Wednesday | 09:00 - 16:00 |
| Thursday | 09:00 - 16:00 |
| Friday | 09:00 - 16:00 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |
19/01/2023