Plinko

Plinko

Share

Ons is n profesionele haarsalon wat ons diens deel met die hele gesin van oud tot jonk.Ons versorg a From new born to pensioner we carry you through.

If you are suffering from a "hair depression" our family salon will make you feel brand new. Pro cut offers services and head messages to die for. Contact us today for a brand new you.

08/03/2019

Shampoo Bar...vir daardie kopvel probleme. Veral vir mans. R55 ELK

06/01/2018

Voorspoed vir 2018 en al die avonture wat voorlê vir ons almal.
PROCUT haarsalon is oop vanaf die 2de Januarie. Ons sien uit om jul almal weer te sien in die nuwe jaar.
Wil ook net n grOOt dankie sê aan almal wat ons ondersteun deur die jare. Om presies te wees....14 jaar al.
Vader is goed vir ons...alle eer aan HOM.

Photos from Ali's Chic Picks's post 28/08/2017
14/08/2017

Ons het weer GATSBY WAX gekry...R80 ....!!!

23/07/2017

Dit was nou nie nodig nie....haha!!!

Photos 26/06/2017
Photos from Plinko's post 06/04/2017

Ons KUPA treatment het gekom. R120

Photos 06/04/2017

Like and share!!!!

09/01/2017

Procut wil net al ons kliente inkennis stel dat ons van Januarie 2017 ons pryse opgesit het. Ons het 2 jaar laas n verhooging gehad en soos jul weet staan niks stil nie...
Mans.....R110
Voor skool...R80
Laerskool...R90
Hoërskool...R100
Pensionaris...R80
Daardie manne met min of halwe koppe...R50

Photos 03/01/2017

Van ....Elna...Shirlette...Aliska en Nicole!

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Winkel 13, Lenchen Park, Jakaranda Street
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00