Annique Health and beauty

Annique Health and beauty

Share

wat ek verkoop is meer soos om gesond te wees en ook makeup en as jy sikkel om te slaap kan ek vir jou n produk gee wat sal werk

27/12/2020

Dag ek is Tuane , en ek is van Annique.
Annique het n fantastiese reeks skoonheid en gesondheids produkte , vir persone van jonk tot oud en vir albei geslagte. Annique se produkte word hoofsaaklik van rooibos gemaak n plant wat wyd bekend staand vir sy kwaliteite in die gesondheids industrie.
Ons produkte behels als van roompies , shampoos , tee en grimerings .
Annique het n wye verskeidenheid produkte in elke kategorie.
Ons produkte kan vir verskye kwale gebruik word bv peisies , aknee , atleet voet , alergie en selfs jou man se gesnorkery.
Ons produkte is ook kinder en dierre vriendelik.
Ons het ook n oulike " my first Christmas " pakkie vir jou klein ding
Vir enige navrae en pryse en n volledige lys van Annique se wonderlike produkte kontak my op Tuané 074 464 8267

Photos from Annique Health and beauty's post 18/12/2020
18/12/2020

Asb ondersteun my ek sal dit regtig waardeer baie dankie🤗 die produk is baie goed Rooi bos maak die room self maar ek verkoop nie net room nie maar ek verkoop ook mooi goed soos make up en perfume en ook gesondheid goed en as u wil op dieet gaan ek het ook produkte van dit

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Emalahleni?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


EMalahleni
Emalahleni
1034