Ami Makeup Artist
I enjoy making people look as beautiful on the outside as I know they are on the inside. Doing Makeup makes me happy.
20/11/2024
What a gorgeous bride. And OMG this venue ๐๐๐
22/04/2024
Sjoe Desire, jy is so pragtige mens met n vreeslike mooi hart. Dankie dat ek n deeltjie in jou groot dag kon hรช.
17/01/2024
So stunning ๐
31/03/2022
Jy is so so n mooi couple. Baie geluk met julle Anniversary ๐ Wat n voorreg om weereens jou makeup te kon doen. Altyd lekker ๐ธ๐ธ
Photographer: Jeanrรฉ du Plessis
03/07/2021
Sooooo n mooi Bruid met n vreeslike mooi hart. So dankbaar dat ek deel van jou dag kon wees๐ผ๐ผ๐ผ
13/06/2021
Was vir my so Lekker om hierdie pragtige vrou se makeup te kon doen vir haar verjaarsdag. Jy is beeldskoon.
11/08/2020
Hierdie is een beeldskone vrou met n besonderse mooi hart. Dit was vir my so Lekker om jou makeup te kon doen.
21/09/2019
Sjoe wat n voorreg was dit nie om hierdie twee stunning girls se matriek afskeid makeup te kon doen. Julle het so ongelooflik mooi gelyk.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Gansbaai
7220