Affie Plaas Products - Gansbaai Area
Natural Products.
26/07/2026
1produk wat vir jou hele huis werk!!!π
15/06/2026
Natuurlike Tallow Lipbalm β voed, beskerm en versorg jou lippe natuurlik. π
Ons handgemaakte tallow lipbalms word met sorg gemaak van voedende, plaaslike bestanddele om droΓ«, gebarste of sensitiewe lippe sag en gehidreer te laat voel.
Beskikbaar in 4 heerlike geure:
π Strawberry & Cream
π Watermelon
π₯₯ Coconut Cream
πΏ Mint
Perfek vir daaglikse beskerming, natuurlike sorg en sagte lippe β sommer enige tyd van die jaar.
10g potjie β R27 elk
5g stiffie β R41 elk
Bederf jou lippe met die beste van die natuur. πΏ
Bestel by jou naaste Affie Plaas-agent of besoek:
www.affiplaas.com
13/05/2026
βοΈ Dis koud daar buiteβ¦maar daar is min dinge so lekker soos βn warm bad aan die einde van βn lang dag. π
Ons Affiplaas badsout en handgemaakte seep maak jou badtyd iets besonders. πΏ
Wie van julle hou ook van βn warm bad in die winter? π
πΏ WINTER BEDERF COMBO πΏ
π Affiplaas Badsoutπ§Ό Handgemaakte seep
Die perfekte kombinasie vir koue winteraande.
Stuur vir my βn WhatsApp vir pryse of om joune te bespreek. π
27/04/2026
πΈ MOEDERSDAG SPECIAL πΈ
Bederf jou ma met iets natuurlik en spesiaal π
Ons het pragtige Affiplaas geskenk kombinasies beskikbaar β perfek vir Moedersdag!
Stuur vir my βn WhatsApp om joune te bestel πΏ
20/04/2026
πΏ AFFIPLAAS KRAGPAKKET πΏ
Ons gewildste kombinasie:
β Boerseep
β Boerseep paste
β Boerseep gel
Alles wat jy nodig het vir skoonmaak β natuurlik en kragtig πͺ
Stuur vir my βn WhatsApp na 0714226301 vir pryse of om te bestel π¦
13/04/2026
"Van die plaas af⦠ons Affiplaas boerseep maak wasgoed silwerskoon én is sag vir jou vel.
Ek gebruik dit self πΏ
Stuur vir my βn boodskap!"
22/03/2026
Bestel vandag jou boerseep gel en jy sal nie spyt wees nieπΈ
24/01/2026
Produkte wat regtig werkππ
17/01/2026
- Brand new packaging! π€©
- Splinternuwe verpakking! π€©
β’ Very good product, scent stays in room and on bedding for very long! π
β’ Baie goeie produk, reuk bly lank in vertrek & op beddegoed! π
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Gansbaai
7220