NatuCare - Haemorrcare
NATU SKIN CARE
23/08/2022
02/02/2022
Natu Skin Care is die wonder salf wat uit natuurlike bestandele bestaan en word geslagte lank gebruik.
Dit help vir verskeie vel probleme en speel gou klaar met kroniese aambeie en vel uitslag en help ook vir vel pigmentasie, ligte brand wonde en skrape, atletiese voete, insek byte, Ekseem en help met vroegtydige behandeling van Squamous Cell Carcinoma gewoonlik op dele van die ore ens.
Bestellings van n 25g potjie vir R85,00 elk plus versending van R71,00 tot naaste Poskantoor.
Bestellings van 10 x 25g potjies in n vertoon houer vir Agente vir R650,00 plus versending van R71,00 (tot maksimum van 1kg wat twee vertoon houers van 10 potjies elk uitmaak)
Bestel gerus by Kotie 0729471458 [email protected] of Jan 0836817149
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Varing Street
George
6529