Natural AfricanQueen
FOR ORDERS PLEASE VISIT www.naturalafricanqueen.com
Curly Girl Approved 🌈
HANDEMADE WITH LOVE ❤️
1 ding van mense, wanneer daar n rookie is steek sommige some die vuur aan, ek is nie op whatsapp nie omdat my orders teveel is, ek is slegs op facebook net vir updates en dan gaan my besigheid aan in die agter grond. Wanneer ek nie reply nie sê dit nie ek ignore jou nie. Bel my op n normale call dan sal jy my kry, en daar sal ek jou some advice ook gee. Dis vreeslik moeilik om alles te doen en orals te wees op 1 tyd. Ek is in besigheid maar ek gaan myself nie meer uit brand om almal tevrede te stel nie. Op whatsapp sal jy ons AI agent kry, daar sal jy advies ontvang en ook watter produkte jy kan gebruik maar dan moet jy voort gaan op ons website. Soms sê whatsapp agent " I will connect you to someone" maar dan mis ek dai messages want ek is nie by my phone.
maar wanneer daar n gesprek gevoer word op my comments oor ek wat nie reply nie lyk dit daar is mense wat celebrate, nee man uplifte my of ander eerder., maar moet nooit jou kosbare tyd so mors om n hele gesprek te wil he oor my nie. Dai paar minute kon jou laaste wees op aarde, ek sê elke liewe dag vir my kids hulle moet ten alle tye "kind" wees, always be considered, and always try to understand the bigger picture before assuming.
ons het so so baie nuwe stock in ons winkel in Oudtshoorn. Ek is al vanaf vanoggend besig en nogsteeds aan die gang! kom maak gerus more of die naweek n draai en kom kyk wats nuut 🛍️🌿
08/09/2026
Elke dag in my comments wil mense weet waar hulle die produkte kan kry of die seep. ons het n website want op WhatsApp gaan jy nie kan bestel. chat vir advies ja maar nie jou order secure. www.naturalafricanqueen.com dis waar jy ons produkte sal kry 🛍️
Selfs al is dit nie op n special is dit nogsteeds beskostigbaar. Ons growth combos is R300 as jy dit saam vat, Braid combos is R290 as jy dit saam vat. Ons het ongelukkig niks meer Shea butter nie. dis SOLD OUT! ons het kiddies combos wat R280 is as jy dit saam koop. Alles die moeite werd! 🌿
Begin vandag met jou journey en sien hoe lyk jou hare hierdie somer ☀️ .
➡️ www.naturalafricanqueen.com ⬅️ 🛍️ 🛒
Natural AfricanQueen Natural AfricanQueen
07/09/2026
Wie het al appels so geniet? Peanut butter protein snack. Dis vreeslik lekker, my family in Amerika het my hier aan introduce toe ek daar woon en wow vandag vat hierdie my way back to memory lane 🥺
06/09/2026
Meet our latest addition: the ultimate gentle touch for sensitive skin. Pure glycerine and honey in every bar. Try it now.
06/09/2026
Ons specials hardloop nog ☘️ venaand 1 minuut voor 12 is dit verby 🫴🏾 hierdie is definitely n wins koopie, vir sulke wonderlike resultate
06/09/2026
Flash back to 5 years ago 🥹
die girl se hare is langer as myne 😅 wow beaaautiful 🌿 NAQ products for the win 🎉
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Address
George
6530
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 18:00 |
| Tuesday | 09:00 - 18:00 |
| Wednesday | 09:00 - 18:00 |
| Thursday | 09:00 - 18:00 |
| Friday | 09:00 - 18:00 |
| Saturday | 09:00 - 13:00 |