De Barber

De Barber

Share

Barber Shop , hair cut and trim.

17/09/2026

We are all stocked up !!!

Look good ! Smell good ! Be good !! 😎

Available at De Barber

17/09/2026

Dis heerlike lente, die winter is verby! 🌿☀️

Kom maak ’n draai by De Barber Groot-Brak vir ’n vars nuwe look! 💈✂️

Pensioners dae - Dinsdae & Donderdae ✂️

Geen afsprake nodig nie – stap sommer in!

17/09/2026

Dis heerlike lente, die winter is verby! 🌿☀️

Kom maak ’n draai by De Barber Groot-Brak vir ’n vars nuwe look! 💈✂️

Geen afsprake nodig nie – stap sommer in!

05/09/2026

ADVERTENSIE BEST OF MOSSEL BAAI WENNER - De Barber - De Dekke, want local is lekker!

Baie dankie vir julle stem en ondersteuning!
https://maps.app.goo.gl/BGrKjVHusSZYh8LL9

De Barber

28/08/2026

BEST De Barber IN Mossel Bay Advertiser 🤪❤️

Photos from De Barber's post 28/08/2026

🏆 ONS IS WENNERS – BEST OF MOSSEL BAY 2026! 🏆

Ons is ongelooflik trots en dankbaar om as ’n Best of Mossel Bay 2026-wenner aangewys te word! ❤️💈

Aan elke liewe kliënt wat al deur De Barber se deure gestap het — BAIE, BAIE DANKIE!
Julle lojale ondersteuning, aanmoediging, aanbevelings en elke besoek aan ons winkel het dit moontlik gemaak. Sonder julle sou ons dit eenvoudig nie kon bereik het nie.

Hierdie toekenning behoort net soveel aan JULLE, ons wonderlike kliënte, as aan ons. Om te weet dat ons gemeenskap ons ondersteun en in De Barber glo, maak hierdie prestasie soveel meer besonders.

Uit die diepte van ons harte — dankie dat julle ons kies, plaaslik ondersteun en deel is van die De Barber-familie. ❤️
🏆 BEST OF MOSSEL BAY 2026 – WENNERS!

💈 DE BARBER

📍 De Dekke Sentrum, Groot-Brakrivier

❤️ Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie!

25/08/2026

De Barber

25/08/2026

De Barber Kom maak ń draai !!

Maandae - Vrydae
9am - 5pm
Saterdae
9am - 1pm

14/08/2026

Vandag is De Barber 5 jaar oud! 🎉

Ons harte is sommer baie vol vandag.

Baie dankie aan elke kliënt wat ons oor die afgelope 5 jaar ondersteun het — van dié wat van dag een af saam met ons stap, tot elke nuwe gesig wat by ons deur instap. Sonder julle sou De Barber nie wees waar ons vandag is nie.

Want hier gaan dit oor soveel meer as net ’n haarsny. Deur die jare was daar stories gedeel, baie gelag, soms gehuil, en sommer baie mooi vriendskappe gebou.

Ons het beslis ’n paar klippe langs die pad gekou , maar elkeen was die moeite werd.

5 jaar later is ons net ongelooflik dankbaar en geseënd.

Baie, baie dankie vir julle ondersteuning! ❤️✂️
Op die volgende 5 jaar! 🥂

— De Barber

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Great Brak River?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Great Brak River

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 01:00