Biki liefde

Biki liefde

Share

Biki liefde is keurige handgemaakte produkte wat gesondheid bevorder deur die natuur.

Biki skakels na ander platvorms:
Youtube -
https://youtube.com/@bikiliefde?si=mGnbSfOMR6m1A04O
Produk bestellings -
https://forms.gle/zYCTGH1kXHq3qeaz7

31/08/2026

Bestel gerus deur op die onderstaande skakel te klik:

https://forms.gle/zYCTGH1kXHq3qeaz7

18/08/2026

https://forms.gle/zYCTGH1kXHq3qeaz7

Bestel op die skakel 👆💗🌱

11/08/2026

Biki 💗 toetsies is nou beskikbaar vir aankoop indien jy iets spesifiek eers wil probeer.

Moennie bekommer nie; jy sal steeds jou gratis toetsie saam met jou aankope kry soos altyd 😊

Toetsies vir Gesigsorg- en Gesondheidsprodukte sal teen R20 elk verkoop.

Die res van Biki 💗 se produktereeks sal toetsies teen R15 elk verkoop.

Warm bly en pas julself mooi op in hierdie koue❄️❄️❄️

06/08/2026

Bestel gerus op onderstaande skakel:

https://forms.gle/zYCTGH1kXHq3qeaz7

25/07/2026

Die volgende produk in my reeks se inhoud beskrywing.

21/07/2026

Oor gesigoliea en serums, wat doen dit en hoe gebruik mens dit?

Bestellings klik op die skakel 👇

https://forms.gle/zYCTGH1kXHq3qeaz7

Photos from Biki liefde 's post 20/07/2026
16/07/2026

Hallo julle

Ek wil graag van julle hoor waaroor julle meer wil weet?

*Hoe om produkte effektief te gebruik?

*Die rou materriale wat ek gebruik binne in produkte?

*Watter kombinasies werk goed?

*Hoekom sekere produkte op die lys is? -en ander nie...

Enige vrae en voorstelle is welkom.

Die bestelvorm wil ek ook graag verbeter sodat dit vir julle makliker sal wees om te gebruik. Die plan is om die Gesondhedsprodukte en Biki Babalief op hul eie vorms te sit. Enige ander voorstelle?

Ek stuur ook die bostaande advertensie saam. Sirkuleer dit gerus aan vriende en kennise wat kan baatvind by Biki 💗 🌱

09/07/2026

Soos belowe, Biki se splinternuwe produk vir sinus.

Golden Seal Sinus Ondersteuning

Goldenseal is een van die mees gerespekteerde kruie vir die gesondheid van die boonste lugweë.
Dit staan bekend as 'n tonikum vir slymvliese en droog slym nie bloot op nie maar help om die natuurlike funksie van slymvliese te verbeter. Tradisioneel word dit gebruik vir die verligting van simptome, maar fokus op die ondersteuning van die liggaam se eie vermoë om gesonde sinusweefsel en normale sinusfunksie te handhaaf.

Hoe werk dit?

Berberien, is die belangrikste aktiewe bestanddeel in Goldenseal kruie en is anti-mikrobies en anti-inflammatories. Hierdie natuurlike plantverbinding help slymvliese gesond funksioneer deur die delikate voering van die neus en sinusse te voed en te ondersteun. Gesonde slymvliese sorg vir:

* produksie van beskermende slym wat stof, allergene en mikro-organismes vasvang sodat dit nie in dieper organe van die asemhalingstelsel opgeneem word waar dit siekte kan veroorsaak nie
* help om natuurlike sinusdreinering te bevorder
* ‘n gesonde omgewing in die boonste lugweë te handhaaf.

Gebruiksaanwysings:

Neem ‘n klein hoeveelheid snuif op die punt van ‘n roomystokkie of 'n teelepel se steel en snuif dit in die neus op. Gebruik soos nodig volgens jou simpmtome.
My aanbeveling: Spoel sinusse saans met steriele soutoplossing uit voor sinus snuif gebruik word.

Vrywaring: Hierdie produk is nie bedoel om siekte te diagnoseer, behandel, genees of te voorkom nie. Indien swanger, lakterend of kroniese medikasie gebruik word raadpleeg 'n gesondheidsorgpraktisyn.

Gaan loer gerus op die bestelvorm vir meer inligting 😊💗🌱

https://forms.gle/zYCTGH1kXHq3qeaz7

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Greater Taung?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Klein Kwaggabladt
Greater Taung
8595

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Biki liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Greater Taung.