Femme La Grâce - Beauty Salon

Femme La Grâce - Beauty Salon

Share

Beauty Salon

* Waxing
* Facials
*Chemical peels
* Massages
* Nails
*Mani & Pedi
* SurgiHeel treat

15/03/2022

What is your biggest skincare concern? Leave me a comment or a DM and I will respond on any of your skin concern questions 💆🏻‍♀️ your skin is our priority 🌟

Photos from Femme La Grâce - Beauty Salon's post 07/03/2022

Ori Skin Care

It is all about loving your skin 💕

03/03/2022

❗WAT DIE AANLYN VEL KONSULTASIE BEHELS ❗

Hier is n kortlikse weergawe wat die aanlyn konsultasie behels .

• Maak n lys van ENIGE vrae 📝
• Kry jou huidige produkte gereed en kom stap die pad saam met my en word lief vir jou vel .

Onthou , dit is NOOIT te laat om verandering in te bring nie 🌸
Kontak Melissa vir jou afspraak :
082 824 8176

02/03/2022

❗NOU BESKIKBAAR ❗

AANLYN VEL KONSULTASIES

• Sukkel jy om by n salon uit te kom ?
• Is jy te bang om na n salon te gaan weens COVID ?
• Het jy nood die dag wat jou vel aanbetref ?
• Het jy onsekerheid wanneer dit by jou eie vel kom ?
• Is jy onseker wat jy moet gebruik vir jou vel ?

So kan die vrae aangaan ...

Ek Melissa bied die geleentheid vir JOU om n vel konsultasie te ontvang via ons moderne tegnologie vandag , so genaamd :

• Zoom of via
• Whatsapp video call

Dit alles teen n BEKOSTIGEBARE PRYS , in die GEMAK van JOU eie tuiste .

kostes :

30min R100
60min R150

HOU DIE BLAD DOP !!!

Daar sal binne kort n kortlikse video geplaas word wat verduidelik hoe die konsultasie werk en wat alles benodig word vir die konsultasie .

Vir meer inligting ,
📞 Kontak Melissa :
082 824 9176

❗NOW AVAILABLE❗

ONLINE SKIN CONSULTATIONS

Are you struggling to get to a salon?
• Are you too scared to go to a salon because of COVID?
• Do you have distress the day and your skin is affected and neee ASAP help or advise ?
• Do you have uncertainty when it comes to your own skin?
• Are you unsure what to use for your skin?

So the questions can go on ...

I Melissa offer the opportunity for YOU to receive a skin consultation via our modern technology today, so called:
• Zoom or via
• Whatsapp video call

All this at an AFFORDABLE PRICE, in the COMFORT of YOUR own home.

Costs:
30min R100
60min R150
KEEP AN EYE ON THE PAGE !!!
A short video will soon be posted explaining how the consultation works and what is needed for the consultation.

For more information,
📞 Contact Melissa:
082 824 9176

Photos from Femme La Grâce - Beauty Salon's post 27/02/2022

Wat is dit wat Ori velsorg reeks so uniek maak ?

Nie net die feit dat dit n suiwer Afrikaanse produk is nie maar die unieke aktiewe bestandele van die hele Ori velsorg reeks .

👓 Lees gerus deur die aangehegte artikel 👓



24/02/2022

Ori vel reeks 💆🏻‍♀️

Video nommer 2

Ek deel meer oor die gebruik van die Ori reeks se produkte ⭐

23/02/2022

⭐ Hier is die HELE weergawe van my Ori video ⭐

❌ Nie n verkoops oortuiging nie
❌ Nie n video waarvoor ek betaal word nie

Die video deel ek omrede ek n GROOT aanvraag en behoefte SIEN EN OPTEL in bekostigebare velsorg roetine onder my kliënte en enige iemand wat hoor ek is in die skoonheids bedryf , is die mees gevraagste vraag ,aan my :

" Melissa , wat kan ek by die huis vir my vel gebruik wat WERK en nie n arm en n been kos nie ? " .

Daar kom later nog n video oor die Ori produkte .

Skoonheid is my passie , VERAL wanneer dit by die vel kom 💆🏻‍♀️

Enige vrae van enige aard van die vel of produk , kontak my gerus op :

☎️ Melissa
082 824 9176

23/02/2022

⭐ Hier is n GEDEELTE van my Ori video ⭐

Die res van die video kom later 👀👀👀👀

❌ Nie n verkoops oortuiging nie
❌ Nie n video waarvoor ek betaal word nie

Die video deel ek omrede ek n GROOT aanvraag en behoefte SIEN EN OPTEL in bekostigebare velsorg roetine onder my kliënte en enige iemand wat hoor ek is in die skoonheids bedryf , is die mees gevraagste vraag ,aan my :

" Melissa , wat kan ek by die huis vir my vel gebruik wat WERK en nie n arm en n been kos nie ? " .

Daar kom later nog n video oor die Ori produkte .

Skoonheid is my passie , VERAL wanneer dit by die vel kom 💆🏻‍♀️

Enige vrae van enige aard van die vel of produk , kontak my gerus op :

☎️ Melissa
082 824 9176

22/02/2022

More about Ori skin care :

My own personal video coming up❗❗❗

👀👀👀

Photos from Femme La Grâce - Beauty Salon's post 22/02/2022

Ori Velsorg reeks 💆🏻‍♀️

Soek jy iets wat waarlik finominale resultate bied en bekostigbaar is?

Soek jy n GESONDE vel ?

Ori produkte is jou antwoord !

n Uitstekende tuis sorg produk vir ALLE soort velle !!!!

Ek is n skoonheids terapeut waar ek met baie verskillende produkte werk en al mee gewerk het omrede die vel my absolute passie is . 💆🏻‍♀️

Ek kan met n ope hart deel dat jy nie n fout sal maak om die Ori produkte n kans te gee .

Kontak my gerus vir meer inligting:

Melissa op
082 824 9176

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Honeydew?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Houwhoek Street
Honeydew