Klein_Produkte_Jbay
Natural products
16/01/2023
Val-in-die-tyn is sterk oppad. Spice bietjie die romanse op met al ons romantiese geure.
07/12/2022
Badsout pakket
20/11/2022
Ons Bokmelk produkte stel nie teleur nie! Keer op keer kry ons sulke goeie terugvoer van kliente.
Bokmelk is Bobaas as dit kom by sensitiewe, droë velle en nou sommer vratjies ook!
10/11/2022
Hier is net so ietsie interessant rondom ons seepkoeke.
27/10/2022
Bossie is elkeen se maat... van baie klein tot kamp-kordaat!
Sy Bokmelk geur sal jou gou bekoor en droë velletjies vinnig reg toor!
Bossie en sy ander twee maats, Basie (Blou Borrelgom) & Bietjie (Pienk Malvalekker) kuier saam in ons KersLIG-Katalogus (vir 'n kort tydjie en met beperkte hoeveelheid!)
https://www.kleinbederf.co.za/?s=haas
26/10/2022
Kyk wie het bietjie by Klein kom kuier!! Ons liefste Prinses Bella...
Sy is hier om al die klein prinsesse te bederf met die fees van dogtertjie kleure, geure en g***s... want ons almal weet tog dat Prinsesse hou van "shimmer & shine".
https://www.kleinbederf.co.za/?s=Prinses
21/10/2022
Ons bring nou ook Klein na jou Kombuis...
https://www.kleinbederf.co.za/?s=Trio
17/10/2022
"Bou jou eie Badsout" is ñ splinternuwe maar ook aangename konsep by Klein...
Hier gee ons jou die vryheid om jou tipe sout, geur en ook grootte te kies! Jy kies volgens jou voorkeure.
Vir geur opsies en pryse volg gerus die skakel: https://www.kleinbederf.co.za/?s=Bou
13/10/2022
Klein se Rooibostee&Kaneel is vir my so "warm" nostalgiese geur...
Laat my d**k aan melktert en ouma se drukkies!
Het jy al hierdie eg Suid-Afrikaanse geur van Klein probeer?
Beskikbaar in meer as 18 produkte... kry jou "nostalgiese drukkie" vandag nog
13/10/2022
GOEIE NUUS...
Jy kan nou jou eie pakkette opmaak uit al ons gunsteling geure!
Hou jy dalk een dag van die sagte geure soos ons Avokado&Komkommer maar ander dae is jy weer lus vir iets soet soos Lietsjie,Roos&Rooibos... maar wat van Lemoen&Vanielje... of Fynbos&Winterblom... Rooibos&Kaneel en Melk&Heuning?
NOU HOEF JY NIE MEER NET EEN geur te kies vir jou pakket nie...
Nou op die webblad!
www.kleinbederf.co.za
12/10/2022
Bokmelk met al sy wonderlike voordele vir klein babas en kinders. Dit is n wonderlike produk om jou vel te voed en gesond te hou.
Hier is alles saam in een pakket.
Kontak my gerus vir enige navrae of bestellings.
11/10/2022
🐑
No caption needed
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Jeffrey's Bay
6330