Hair By Sune'
Hair all about the hair.. After hours contact me: 0797658261
16/09/2014
Vir die mensies wat nog nie weet nie... Sune'tjie het ons verlaat :( hul bevestig hul self nou in Aliwal Noord. Ons gaan jou sooo baie verlang en al die mooi maak, maar ons wens jou alle sterkte en die grootste sukses toe en mag jy net so n spesiale plekkie in almal se harte daar ook he.
Hi ja,ek sny hare na ure
Moedersdag Spesiale Aanbieding. Slegs R50 vir 'n Set. Sny en blaas vir slegs R100. Bring vir mamma of bederf jouself met hierdie eens in 'n leeftyd aanbieding :) Geskenkbewyse ook beskikbaar. Kontak my Sune' by 079 765 8261
Hi almal. Kontak my gerus vir die beste en mees bekostigbare pryse :)
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
34 Smith Street
Jeffrey's Bay
SUNE