Lynn's Annique Rooibos & Pamperlang

Lynn's Annique Rooibos & Pamperlang

Share

Annique Rooibos produkte
Pamperlang skoonheid 100% natuurlike prudukte

25/05/2026

Andries Beukes Marilyn H A Losper Maria Maruping Mari Louw Marlissa Van Vuuren Marli Wiese Elsabe Cornelius VD Walt Kathu En Kuruman Advertensies Klarize Marnewick Tharia Kotze Michelle Isaacs Kathu Adverteer/Advertise Claudette Koorzen Antonette Smit Anneri Lynn Bokka Lombaard Brigeed Gevone Bitterbosch Lynn's Annique Rooibos & Pamperlang

✨ “IN WITH THE NEW, OUT WITH THE OLD” PRICE DROP ✨

Hou ons website dop deur die loop van 25 Mei!

Ons nuwe luukse LOOK is amper hier… 🤍
En ja — dit sluit splinternuwe LABELS in! 🌿

Die afgelope paar maande was ons hard besig om ons natuurlike reeks ’n vars, elegante en meer luukse voorkoms te gee, sonder om die kwaliteit of bekostigbaarheid op te offer.

✔️ Dieselfde geliefde formules
✔️ Ingevoerde en plaaslike bestanddele
✔️ Natuurlike produkte
✔️ Nou met ’n nuwe premium styl

📢 BELANGRIK:
Die nuwe velsorg labels word amptelik in JUNIE bekendgestel.

Ou label voorraad is BEPERK en slegs beskikbaar terwyl voorraad hou!

Nou is die perfekte tyd om jou gunstelinge teen spesiale pryse te kry voordat die nuwe luukse reeks oorneem 🤍

🌸 Eerste bekendstelling: VELSORG REEKS 🌸

Pamperlang Skoonheid — natuurlik, luuks en steeds bekostigbaar.

Beskikbaar op ons website
www.pamperlangskoonheid.co.za

Ook beskikbaar by ons agente regoor SA!

07/05/2026

With Pamperlang Skoonheid SA – I just made it onto their weekly engagement list by being one of their top engagers! 🎉

Photos from Lynn's Annique Rooibos & Pamperlang's post 07/05/2026
07/05/2026
29/04/2026

🌸 Het jy ’n Geskenkwinkel of Boetiek? 🌸

Het jy geweet Pamperlang Skoonheid kan custom geskenk boksies vir jou winkel saamstel? 🎁✨

Kies jou eie produkte en ons help jou unieke boksies skep vir jou kliënte — perfek vir geskenke, bederf en spesiale geleenthede.

💝 Stel jou eie kombinasies saam
🌿 100% natuurlike velsorg en badprodukte
🎀 Mooi, unieke geskenk opsies vir jou winkel
🛍 Ideaal vir boetieks, geskenkwinkels en gastehuise
Wil jy ook custom geskenk boksies vir jou winkel hê?
📩 Stuur vir my ’n boodskap.

0717469557

[email protected]
Kathu En Kuruman Advertensies Magobi Boom Kampplek Minette Losper Elsabe Cornelius VD Walt Lize Vuurman

28/04/2026

🌿 NUUT BY PAMPERLANG SKOONHEID 🌿
💚 Chest V***r Rub 💚

Natuurlike ondersteuning vir die kouer dae ❄️

Met organiese Eucalyptus, Peppermint & Tea Tree olie vir daardie vars, kalmerende gevoel.

✨ Kan help ondersteun met:
✔ Hoes en verkoue ongemak
✔ Makliker asemhaling gevoel
✔ Verfrissende bors en nek aanwending
✔ Ontspannende troos vir dag of aand

Gebruik liggies op bors, nek, rug of onder voete voor slaaptyd 🌙

Launch special geldig tot 2 Mei!
R100 vir 50g glas potjie
R49 vir 15ml blikkie

👶 Ook beskikbaar in 15ml blikkies
💚 Sagte formule vir die gesin
🌿 Natuurlik geïnspireer

Nuut beskikbaar — koop vandag!

Aanlyn winkel
www.pamperlangskoonheid.co.za

Ook beskikbaarby jou naaste Pamperlang Skoonheid agent.

***rRub

28/04/2026

🌿 NUUT BY PAMPERLANG SKOONHEID 🌿
💧 Sinus & Congestion Roller 💧

Jou nuwe natuurlike ondersteuning vir toe neus en sinus ongemak 💚

Met organiese essensiële olies, insluitend:
🌿 Eucalyptus – help om lugweë vars en oop te laat voel
🌱 Peppermint – verkoelende, verfrissende ondersteuning vir sinus druk

✨ Voordele:
✔ Kan help met toe neus gevoel
✔ Ondersteun sinus verligting
✔ Verfrissend gedurende verkoue seisoen
✔ Maklik roll-on vir onderweg gebruik
✔ Natuurlik geïnspireerde ondersteuning

Hoe om te gebruik:
👉 Rol liggies aan op:
• Slape
• Voorkop
• Onder neus (nie binne neus nie)
• Nek / bors area

Gebruik soos nodig. Vermy oë en sensitiewe areas.

Launch special beskikbaar tot 2 Mei
R85 vir 10ml

👶 Veiligheid vir kinders:
Gebruik versigtig by kinders. Vir jong kinders, toets eers klein area en gebruik spaarsamig. Vermy by babas en baie jong kinders tensy spesifiek aanbeveel. Volwasse toesig word aanbeveel.

💚 Perfek om in jou handsak, motor of bedkassie te hou.

Nou beskikbaar — koop vandag en probeer iets nuuts!

Beskikbaar op ons aanlyn winkel
www.pamperlangskoonheid.co.ca

Ook beskikbaar by ons agente regoor SA.

28/04/2026

🌙💜 NUUT BY PAMPERLANG SKOONHEID 💜🌙

Ontspan… asem diep… slaap beter ✨

Ons Sleepy Pillow Mist met organiese Lavender olie is hier om jou aandroetine iets besonders te maak.

🌿 Help ondersteun:
✔ Ontspanning en rustigheid
✔ ’n Kalmer slaap-omgewing
✔ Beter slaap gewoontes
✔ ’n Vars, rustige geur op kussings en beddegoed

Gebruik net liggies op jou kussing, beddegoed of slaapkamer voor slaaptyd.
Skud goed voor gebruik.

💜 Sag en natuurlik geïnspireer
👶 Geskik vir kinders (1 jaar + onder toesig)
🤰 Sagte opsie vir swanger vroue (gebruik soos aangedui)

Perfek vir:
✨ Bedtyd rituele
✨ Rustige aande
✨ Geskenke
✨ Die hele gesin

Launch special tot 2 Mei
R85 vir 50ml

Koop vandag en maak slaaptyd iets om na uit te sien. 🌙

Koop op ons aanlyn winkel
www.pamperlangskoonheid.co.za

Ook beskikbaar by ons agente regoor SA!

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Kathu?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Kathu
8446