Heike's Beauty Salon

Heike's Beauty Salon

Share

Skoonheid en liggaam sorg Hierdie is 'n Salon waar jy jouself 'n bietjie kan bederf en versorg. Naels doen met of sonder tips-Akriel & Gel.

Ons bied bewassing, manikuur en pedikuur met parrafien wax behandeling. Wenkbrou tint en wenkbrou uitdun en vorm. nuutste teenveroudering produkte ook nou te koop by ons op bestelling,ons het ook produkte soos Sh'zen,Depelive,Nuskin ens. Heike vat geen kliente op 'n vrydag na 1 nie. Helen vat facial kliente op 'n vrydag na 1

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Kathu?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Melkbos Str 33
Kathu
8446

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 13:00