CAD Kathu
CAD is ń Christelike ondersteunings groep vir afhanklikes en hul familie.
24/02/2026
28/11/2024
Seerkry
Seer maak letsels binne in jou. Woorde sny jou net soos Psalm 64:4 “wat hulle tong skerp maak soos ‘n sward, hulle pyl rig bitter woorde.
3 Reaksies is moontlik:
1. Reageer
Jy maak die person terug seer en as dit nie moontlik is nie haal ons dit op die mense naaste aan ons uit. “You will bleed on the people that did not hurt you”
Hebrieërs 12:15 – Sorg dat daar nie verbittering soos ‘n wortel uitsruit nie, moeilikheid veroorsaak en baie besmet nie.
Efesiërs 4:26-27 – As jy kwaad word moenie sondig nie. Moenie ‘n dag kwaad afsluit nie. Moenie die duiwel ‘n vatkaans gee nie.
2. Kripeer
Krop maar die seer en hou dit binne. Wys so nou en dan dat jy nie gelukkig is nie maar hou dit vir jouself.
Dit maak jou ‘n ongelukkig person en dis nie wat die Here wil hê nie.
Fil: 4:4 – Verbly jou in die Heer, Wees Bly!
3. Hanteer
Gaan vra vir GOD om jou te help. Ons moet dit op die regte manier, gelowig hanteer.
Rom 12:17 – Moenie kwaad met kwaad vergelyk nie.
Wees eerlik en spreek die problem aan. Nie die mens nie.
Die oplossing vir die problem lê by die Here. 1 Petrus 5:7 – Werp al jou bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle.
05/11/2024
https://chat.whatsapp.com/FDA2yc3F2ZV3MsL56V4Iyb
Whatssup ons!
Daars hoop vir almal wat sukkel met afhanklikheids probleme
Onthou
Jys nie alleen nie
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Lemoendoring
Kathu
8446