Pamperlang Skoonheid Kathu
Natuurlike velsorg en badprodukte reeks/ Natural beauty and bath products range
29/05/2026
✨ TOT 30% AFSLAG OP ONS HELE VELSORG REEKS ✨
Pamperlang Skoonheid maak plek vir ons splinternuwe labels en opgegradeerde sagte vroulike look! 🌸
Dieselfde kwaliteit wat jy ken en liefhet —
✔️ Natuurlike bestanddele
✔️ Sag op die vel
✔️ Doelgerigte velsorg
✔️ Met liefde vervaardig
🩷 Kry nou 30% AFSLAG op ons hele velsorg reeks
terwyl voorraad hou!
Dis die perfekte tyd om jou gunstelinge aan te vul voordat ons nuwe labels bekendgestel word ✨
🤍 In with the new, out with the old 🤍
Skoonheid begin by selfliefde.
Ook beskikbaar by
Karien Pienaar
0724449693
Kathu
15/05/2026
💧✨ STAP 4 VAN JOU VELSORG ROETINE – BEVOGTIGING ✨💧
Nou dat jou vel skoongemaak, getone en gevoed is met serums of olies… is dit tyd om daardie vog in te sluit! 🌿
Bevogtiging help om jou vel:
✔️ Sag en soepel te hou
✔️ Droogheid te verminder
✔️ Die vel se natuurlike beskermingslaag te ondersteun
✔️ Fyn lyntjies en tekens van veroudering minder sigbaar te laat lyk
✔️ Jou vel vars en gesond te laat voel
By Pamperlang Skoonheid kan jy kies tussen:
💗 Hydro Boosting & Anti Aging Face Cream 50g R229
Vir intense hidrasie en ’n sagte, gladde velgevoel.
🤍 Kollageen Dag/Nagroom R245
Met kollageen en voedende bestanddele om die vel diep te bevogtig en te ondersteun vir ’n voller, jeugdige voorkoms.
🌸 Gebruik daagliks ná jou serum of olie vir die beste resultate.
Jou vel verdien daardie laaste bietjie liefde! ✨
Te koop by jou naaste Pamperlang Skoonheid konsultant/Agent.
Karien Pienaar
0724449693
06/05/2026
🌸 STAP 3: SERUMS & OLIES – DIE KRAG VAN HERSTEL 🌸
Gee jou vel die voeding wat dit rêrig nodig het met Pamperlang Skoonheid se kragtige serums en olies ✨
Ons reeks sluit in:
💧 Vit C Serum – vir ’n helder, egalige gloed
💧 Wrinkle Filler Serum – verminder fyn lyntjies en plooie
💧 Natural Retinol – help met selvernuwing en anti-aging
💧 Castor Oil – bevogtig en versterk vel
💧 Tissue Oil – help met letsels, rekmerke en velherstel
💧 Botox Roller – vir ’n gladder, jonger voorkoms
🌿 Hoekom Stap 3 belangrik is:
Serums en olies dring dieper in die vel in en werk waar dit saak maak – hulle herstel, voed en beskerm jou vel intensief.
✨ Voordele:
✔️ Verbeter veltekstuur
✔️ Verminder tekens van veroudering
✔️ Help met aknee, letsels en pigmentasie
✔️ Hou jou vel gehidreer en gesond
🧴 Hoe om te gebruik:
Na reiniging en toner, gebruik 2–3 druppels op jou gesig en nek.
Masseer liggies in en volg op met jou room.
💗 Pamper jou vel – natuurlik mooi, natuurlik jy.
📩 Stuur vir jou naaste konsultant ’n boodskap om jou perfekte serum of olie te kies!
Kontak Karien
0724449693
02/05/2026
Jou vel het nie net produkte nodig nie…
Dit het ’n ROETINE nodig 💚
Baie mense gebruik los produkte en sien geen resultate nie 😔
Hoekom?
Want jou vel werk die beste wanneer produkte SAAM werk.
Met Pamperlang Skoonheid:
🌿 Gebruik ons NATUURLIKE produkte
🌿 Sag op jou vel
🌿 Geen harde chemikalieë
🌿 Bou ’n gesonde, gebalanseerde vel
✨ Die regte roetine maak die verskil:
1️⃣ Reinig (Face Wash)
2️⃣ Balanseer (Toner)
3️⃣ Behandel (Serum)
4️⃣ Voed (Olie)
5️⃣ Beskerm (Vogroom)
💡 Dis nie ’n “quick fix” nie — dis ’n leefstyl wat resultate bring.
😍 Sien hoe jou vel verander met konsekwente gebruik
📲 Stuur “ROETINE” op WhatsApp
Karien
0724449693
Ons help jou begin met die regte produkte vir JOU vel
01/05/2026
🌿 STAP 2 IN JOU VELSORG ROETINE – TONERS 🌿
Na jou face wash is dit tyd vir die belangrike tweede stap 💧
✨ Pamperlang Skoonheid Toners help om jou vel te balanseer, te verfris en voor te berei vir serums en room.
🌸 2-in-1 Micellar Water & Toner met Frankincense
✔ Verwyder oorblywende vuilheid en grimering
✔ Kalmeer en voed die vel
✔ Help met ’n skoon, vars gevoel
🌿 Toner met Witch Hazel & Vit B3
✔ Help om porieë te verfyn
✔ Verminder oortollige olie
✔ Ondersteun ’n egalige, gesonde vel
💚 Waarom toner belangrik is:
• Herstel jou vel se pH balans
• Maak jou vel gereed vir die volgende produkte
• Gee daardie ekstra skoon en vars gevoel
✨ Skoon vel begin by die regte roetine!
📩 Kontak jou naaste Pamperlang Skoonheid konsultant.
Karien Pienaar
072 444 9693
01/05/2026
🌿 Jou Velsorg Begin Hier — Stap 1 Maak die Verskil! 🌿
Mooi vel begin by die regte eerste stap 💧
Ons Pamperlang Skoonheid Face Wash Gel is die perfekte begin vir jou daaglikse velsorg roetine.
✨ Waarom is reiniging so belangrik?
✔ Verwyder vuil, olie en onsuiwerhede
✔ Help voorkom verstopte porieë en uitbrekings
✔ Berei jou vel voor sodat serums en room beter absorbeer
✔ Laat vel vars, skoon en gebalanseerd voel
💗 Ons Face Wash Gel is:
🌿 SLS-vry
🌿 Geurvry
🌿 Sag op sensitiewe vel
🌿 Verryk met Vitamin B3 en Liquorice Extract
🌿 Help kalmeer, balanseer en ondersteun ’n gesonde gloed
R159 vir 100ml
Onthou: Jou cleanser is nie net “seep” nie — dis die fondament van goeie velsorg.
Maak jou roetine reg van die begin af:
Cleanse → Tone → Treat → Moisturise
📩 Bestel vandag by jou naaste Pamperlang agent.
Karien Pienaar
072 444 9693
28/04/2026
🌙💜 NUUT BY PAMPERLANG SKOONHEID 💜🌙
Ontspan… asem diep… slaap beter ✨
Ons Sleepy Pillow Mist met organiese Lavender olie is hier om jou aandroetine iets besonders te maak.
🌿 Help ondersteun:
✔ Ontspanning en rustigheid
✔ ’n Kalmer slaap-omgewing
✔ Beter slaap gewoontes
✔ ’n Vars, rustige geur op kussings en beddegoed
Gebruik net liggies op jou kussing, beddegoed of slaapkamer voor slaaptyd.
Skud goed voor gebruik.
💜 Sag en natuurlik geïnspireer
👶 Geskik vir kinders (1 jaar + onder toesig)
🤰 Sagte opsie vir swanger vroue (gebruik soos aangedui)
Perfek vir:
✨ Bedtyd rituele
✨ Rustige aande
✨ Geskenke
✨ Die hele gesin
Launch special tot 2 Mei
R85 vir 50ml
Koop vandag en maak slaaptyd iets om na uit te sien. 🌙
Ook beskikbaar by ons agent
Karien Pienaar
0724449693
28/04/2026
🌿 NUUT BY PAMPERLANG SKOONHEID 🌿
💧 Sinus & Congestion Roller 💧
Jou nuwe natuurlike ondersteuning vir toe neus en sinus ongemak 💚
Met organiese essensiële olies, insluitend:
🌿 Eucalyptus – help om lugweë vars en oop te laat voel
🌱 Peppermint – verkoelende, verfrissende ondersteuning vir sinus druk
✨ Voordele:
✔ Kan help met toe neus gevoel
✔ Ondersteun sinus verligting
✔ Verfrissend gedurende verkoue seisoen
✔ Maklik roll-on vir onderweg gebruik
✔ Natuurlik geïnspireerde ondersteuning
Hoe om te gebruik:
👉 Rol liggies aan op:
• Slape
• Voorkop
• Onder neus (nie binne neus nie)
• Nek / bors area
Gebruik soos nodig. Vermy oë en sensitiewe areas.
Launch special beskikbaar tot 2 Mei
R85 vir 10ml
👶 Veiligheid vir kinders:
Gebruik versigtig by kinders. Vir jong kinders, toets eers klein area en gebruik spaarsamig. Vermy by babas en baie jong kinders tensy spesifiek aanbeveel. Volwasse toesig word aanbeveel.
💚 Perfek om in jou handsak, motor of bedkassie te hou.
Nou beskikbaar — koop vandag en probeer iets nuuts!
Ook beskikbaar by ons agent
Karien
072 444 9693
28/04/2026
🌿 NUUT BY PAMPERLANG SKOONHEID 🌿
💚 Chest V***r Rub 💚
Natuurlike ondersteuning vir die kouer dae ❄️
Met organiese Eucalyptus, Peppermint & Tea Tree olie vir daardie vars, kalmerende gevoel.
✨ Kan help ondersteun met:
✔ Hoes en verkoue ongemak
✔ Makliker asemhaling gevoel
✔ Verfrissende bors en nek aanwending
✔ Ontspannende troos vir dag of aand
Gebruik liggies op bors, nek, rug of onder voete voor slaaptyd 🌙
Launch special
R100 vir 50g glas potjie
R49 vir 15ml blikkie
👶 Ook beskikbaar in 15ml blikkies
💚 Sagte formule vir die gesin
🌿 Natuurlik geïnspireer
Nuut beskikbaar — koop vandag!
Kontak Karien Pienaar vir bestellings
072 444 9693
***rRub
25/04/2026
Sien n sigbare verskil in 14 dae!
Met ons Pamperlang 14 Dae Vel Program kry jy:
✨ ’n Persoonlike roetine volgens JOU vel
✨ Produkte wat saamwerk vir beter resultate
✨ Stap-vir-stap leiding
✔️ Help met aknee
✔️ Droë vel, fyn lyntjies en sensitiewe vel
✔️ Donker kolle en pigmentasie
💬 Hoe werk dit?
1️⃣ Jy vertel ons jou vel tipe
2️⃣ Ons stel jou persoonlike program saam om te koop en te toets vir 14 dae.
Beperk voorraad – moenie uitmis nie!
Karien
0724449693
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
5 Soetdoring Street
Kathu