Annique
Annique products
26/05/2020
06/07/2018
Special offer on chocolate shake, 2 for R500
And the July Beaute 2018
Contact me for any orders
[email protected]
0714913641
20/07/2017
Great products! Try it!
06/01/2016
Voorspoedige 2016 vir almal en hoop julle het 'n uitstekende jaar op alle gebiede en oneindig geseënde jaar.
Ek heg graag 'n paar spesiale aanbiedinge aan vir Jan 2016 en hoop om van julle te hoor. Kontak my gerus op die blad of op die nommer 0714913641. Jy kan ook jou eie besigheid begin deur Annique te verkoop, indien jy sal belangstel, laat weet my gerus.
24/11/2015
Hierdie spesiale aanbieding is verleng tot 30 November 2015! Laat weet gerus of daar enige bestellings is. Die normale prys vir die Dermalift II alleen is R2699. Met die goeie aanbod kry jy die Retiniq en Youth Boost gratis. Bearbei bietjie julle mans vir 'n kersgeskenk, julle sal nie spyt wees nie. Ek het self een en is baie tevrede! Ek het reeds 1 bestel vir een van my vriendinne en sy is baie opgewonde om dit te gebruik! Geniet jul dag xx
16/11/2015
Hier is 'n lekker "special" vir die wat dalk belangstel. Ek het self vir my een van hierdie aangeskaf en ek is nogal gelukkig met die resultate. Laat weet as jul 'n bestelling wil plaas en dit is net geldig tot 21 Nov 2015.
13/11/2015
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Serengeti Golf And Wildlife Estate
Kempton Park
1619