Scarlett Rose Hair Boutique

Scarlett Rose Hair Boutique

Share

Hair Stylists:
Janez Clark Ruiters

11/10/2025

Maak jou afspraak vroegtydig😍

21/03/2025
25/02/2025

Almal wat ons salon besoek weet van my "sinbin".. daar waar ons rokie maak en eet en huil en skreeu.. waar ons op die bank slaap en soms ons wonde lek maar ook mekaar bystaan.. waar dit net lyk soos dit doen.. niks fancy nie.. ons het skilderye van kinderhuiskinders wat n engeltjie gekoop het in Johannesburg as ondersteuning vd instansie.. so ons het n GEBEDSSIKLUS vir hulle begin teen ons buite muur.. elke week hang ons 4 kinders se kunswerke en tewyl dit hang bid ons v daai handtjies wat dit gemaak het.. v gesondheid en liefde en vrede en sukses .. ons kyk en wees dankbaar vir als in ons lewe waarna hulle smag.. so as jy vanaand mt Jesus praat onthou hulle asb.. stuur ook al jul good vibes na hulle kant..

29/01/2025

Its that time again soon.. pre book to avoid dissapointment..

17/01/2025

Please take note a change in contact numbers for Chervon one of our Rent a Chairs..New number is 0655683049. Please contact her for appointments via this number.

22/12/2024

Winners

06/12/2024

More. Goeie nuus vir iemand🥰 (3x kanselasies)- spasies oop..
17 Des om 10 uur
18 Des om 9uur en
20 Des om 8:30

Dan in volgende week (10 tot 14 Des) nog n paar gaatjies.

Die res vd jaar is ek ongelukkig vol✂️✂️🩷🩷

19/11/2024

More Almal!! 🎈Wow what a year.. 🤯 Dankie vir nog n jaar van lag en huil en celebrations en mooi hare.. 🥰Ek maak die jaar 21 Des klaar en begin dan weer 3 Jan 2025.🎄 Eks reeds amper vol vir Desember.😬 Maak asb julle afsprake vroegtydig.💇‍♀️💅.Ai want julle weet ek se moeilik nee..😑Onthou ook dat daar nog Kaartjies vir ons Kompetisie is.🥇🥈🥉. whatsapp my dan se ek jou hoe.. 🎊Strongs aan almal vd laaste paar weke..💪💪 Familie en rus tyd is amper hier.. 🤩Lotsa love,🩷see you soon
Janez✂️✂️

05/11/2024

Het jy al ingeskryf? Kaartjies verkoop baie vinnig. Onthou net 100 beskikbaar

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Kimberley?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


24 Milner Street, Memorial Road Area
Kimberley
8301

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 15:00