Makeup and Hair by Lieschen
Makeup, Hairstyling & Skincare
24/09/2026
Soft glam vir Lehané se Matriekafskeid foto sessie💄✨😁
04/07/2026
So so mooi! Dit was so spesiaal om deel te kon wees van Liewe Liza se troue!!
Makeup & Hair: Lieschen
Makeup Assistant: Bea Marie Steyn
Hairstyling Assistant: Rina Labuschagne
Venue: Makarios:Event planning,Wedding&function venue
Photographer: Just Jordan Photography
10/06/2026
North West Wedding Expo by Bona Bona Game Lodge | 6 & 7 June 2026 ✨
Dit was heerlik om vorige kliënte weer te sien, nuwe kliënte te ontmoet en wonderlike verskaffers in die troubedryf te leer ken.
Ek waardeer elke ontmoeting en gesprek opreg.✨💍💕
‘n Spesiale dankie aan my dierbare Moeder wat saam beplan het, alles mooi gemaak het en met soveel oorgawe en liefde met kliënte gesels het. Ek waardeer Mamma se hulp en ondersteuning meer as wat woorde kan beskryf. 💕 Lecia Viljoen
Hoe spesiaal om een van my vorige bruidjies op die advertensie te sien! ✨
Ek het die voorreg gehad om Lianca se grimering en haarstilering vir haar groot dag te doen. 🥰
Marais
Ek het ook die voorreg om gereeld by Bona Bona Game Lodge te werk en dit bly altyd vir my ’n besonderse venue.
Die pragtige omgewing en vriendelike personeel maak dit elke keer ’n plesier om daar te wees.” ✨🌿💍
Dankie aan Karline van Appelliefies vir die mooiste blomme vir my tafel. Dit het perfek gepas en die tafel so mooi afgerond.” 🌸✨
Inspirational Events
Bona Bona Game Lodge
02/06/2026
02/06/2026
🎉🎉
02/06/2026
🌷🥰🩷🌸
02/06/2026
🧡🧡🧡
🖤🤍
02/06/2026
02/06/2026
🌷🤗🩷
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
11 Dr Yusuf Dadoo Avenue, Wilkoppies
Klerksdorp
2571
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Makeup and Hair by Lieschen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.