Hair Zilone

Hair Zilone

Share

Indola and Goldwell

13/12/2025
08/12/2025

Beperkte spasie

26/11/2025

Slegs oop plekke beskikbaar tot 10 Desember

12/11/2025

Boek vroegtydig asb.Beperkte oop spasies

11/11/2025

Boek vroegtydig asb. BEPERKTE SPASIE

01/11/2025

Kom kuier by Hair Zilone

26/10/2025

Boek vroegtydig asb

21/10/2025

Kennisgewing: Hair Ziloné

Na 14 wonderlike jare van hare, lag en herinneringe, het ek die moeilike besluit geneem om Hair Ziloné se deure te sluit die 13de Desember 2025

Ek wil graag uit die diepte van my hart dankie sê aan al my lojale kliënte vir julle ondersteuning, vertroue en vriendskap wat oor die jare gevorm is. Julle het hierdie reis besonders gemaak.

Baie dankie vir elke besoek, gesprek en glimlag — ek sal dit altyd met groot waardering onthou.

Met opregte dankbaarheid,
Celesté

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Klerksdorp?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


34 Austin Straat, Wilkoppies
Klerksdorp
2571