Salon Michél

Salon Michél

Share

Hair salon for all your hair needs Salon Michél is a well established hair salon in Klerksdorp, only using quality products like Redken, Goldwell, Wella, ect.

With a peaceful environment and green garden, you will soon feel at home while being spoiled with your hair needs.

10/08/2022

Baie dankie aan elke een, kliente vriende en almal wat saam en vir my gewerk het. Vandag 44 jaar terug het ek SALON MICHÉL oorgeneem en was en is so Geseënd om vandag nog my passie vir my werk te kan uitleef.

27/12/2020

Graag wil ek aan al Salon Michél se kliente baie dankie sê vir julle getroue ondersteuning Dit is wonderlik om sulke wonderlike mense in jou lewe te mag hê. Dankie vir Anton Lenie en Judy se toegewydheid Waardeer dit opreg n Geseënde en voorspoedige 2021

Witsjokolade-cremora-tert 19/11/2019

Witsjokolade-cremora-tert SARIE

Photos from La Chalet's post 22/05/2019
Photos 17/06/2016

Baie dankie aan Anton en Francois van Salon Michél vir hierdie awesome borg! Dankie dat jul my vir 'n jaar elke maand mooi gaan laat lyk en vir elke funksie ook.

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Klerksdorp?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Henry Street 12, Irenepark
Klerksdorp
2571