Hair by Jasu
Our creativity speaks for itself. We're here to make you look beautiful and to let you feel beautiful. Our clients needs come first and we aim to please!
19/06/2020
Great news to all my lovely clients
We are opening on 23 June 2020
We have all the necessary precautions in place to keep everyone safe
Book as soon as possible
Remember - no mask no service
Come have a cup of coffee and let’s make you beautiful as we always do
23/03/2020
04/06/2019
Nog ń paarkleurvolle style en modes vir die winterseisoen
18/05/2019
Ek lief my werk. Elke klient is vir my spesiaal. Verskillende style en kleure.
10/07/2018
Verander van haarstyl, kleur en verlengings. Kontak my gerus indien jy enige van hierdie dienste nodig het.
29/04/2018
Kom loer in by my nuwe kompakte werksplek waar ons voorkomste gaan verander en jou tuis gaan laat voel as jy binne die tuin n lekker tee / koffie geniet
Aan al my kliente. Salon skuif na Monicaln 132,Flamwood vanaf Maandag 30 April. Skakel my asb op my selfoon nr 0832512514 vir afsprake asb. Sien baie uit daarna om julle by my nuwe plekkie te kan bederf. Ek verseker almal dat ek nog steeds my beste diens aan al my kliente sal lewer. Groete Susan
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
132 Monicaln Flamwood
Klerksdorp
2571
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 13:00 |