Design X Hair Clinic
One of Klerksdorp's leading hair experts. Become a fan to get exclusive updates on hair care and styl
09/09/2026
DesignX Hair Clinic
Healthy Hair
Happy youππ»ππ«΅π«΅π«΅
22/04/2026
πββοΈβ¨ My passie is my krag β¨πββοΈ
Ek doen nie net hare nieβ¦ ek raak harte aan β€οΈ
Elke kliΓ«nt in my stoel is vir my spesiaal en waardevol.
Dis vir my βn voorreg om julle mooi te maak, julle selfvertroue te bou en saam elke transformasie te beleef β¨
Ek geniet elke oomblik agter my stoel β dis waar ek werklik myself is π
Alle eer aan Jesus vir die talent wat Hy vir my gegee het π
Dankie vir elkeen wat my vertrou ππΌββοΈππΌββοΈππΌββοΈ
09/03/2026
Clients are so much more π
02/03/2026
βΈ»
πβ¨ DesignX Hair Clinic vier 22 jaar! β¨π
Vandag staan ek stil met βn hart vol dankbaarheid. Wat 22 jaar terug as βn droom begin het, het gegroei in βn plek vol mooi mense, lag, stories en selfvertroue βοΈπ€
Met my 30 jaar se ervaring en passie vir haarsny was my doel nog altyd om elke kliΓ«nt spesiaal te laat voel wanneer hulle by my deur uitstap. Julle is nie net kliΓ«nte nie β julle het my vriendinne en mentors geword wat my deur baie in my lewe gehelp hetππ»ππ»ππ» ek dank Jesus vir al my klienteππ»ππ»
Dankie vir al my kliente wat elke dag dit moontlik maak vir my om hare te doen. Kan dit nie sonder julle doen nieπ«Άπ»π«Άπ»π«Άπ»π©·πΈ
β¨ βDie Here het groot dinge aan ons gedoen; ons was bly.β β Psalm 126:3 β¨
Dankie dat julle deel is van hierdie ongelooflike reis. Sonder julle sou DesignX nie wees wat dit vandag is nie π
Met liefde en waardering
Rene πΈ
It al about Hair!!!!
Love
Commitment
Hope
And lots of blessings
25/02/2026
Almal help ons asseblief die eienaars kry ,,hulle het by die salon aangekomπΈshare asseblief bel 0623176196 of 0184688703
28/11/2025
Nog n week van mooi hare doen
Christmas vibes πΈπΈπΈπΈππΌββοΈππΌββοΈππΌββοΈππΌββοΈππΌββοΈ
19/11/2025
19/11/2025
Festive season hair!! Remember to schedule your appointment at Designx Hair Clinic.
We take pride in our work... cut ,color,
Hi-lights , extensions, perms, excellent in salon treatmens, Micro Keratin treatments ,indian head maasage and making you feel fabulousπ§π»ββοΈππ»ππ»
We can achieve excellent results!!!! 018468870.
Great hair doesnβt happen by chance; it happens by appointmentππΌββοΈππΌββοΈππ»ππ».
22/10/2025
A day at at the Salon!!!
My happy place
22/10/2025
Always do you..
But let us do your hair!!π
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
98 Buffeldoorn Street
Klerksdorp
2571
Opening Hours
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 07:00 - 14:00 |