BODY CARE

BODY CARE

Share

never struggle with your body's dryness again. Dit was haar voetjies in die fotos onder aan geheg. Ek bied aan jul almal ook die salfie dit is fantasties!!!!

Vir die wat nie weet hoe ek met dit begin het nie.... oorsprongklik was ek raadop met my dogterkie se voetjies hul het so erg gebars dat dit gebloei het en niks het gewerk nie. Ek het toe my eie remedy gemaak en dit het soos n bom gewerk!!!! Sy het my met groot verligting gekyk en gese dankie mamma my voete voel nou so lekker en net daar het ek dit Relieve genoem. Dit was n week toe is my probleem opgelos na sy al haar loop jare moes saffer was dit verby!!!! So het ons as familie, vriende en kennise die salfie begin gebruik en elke week ontdek waarvoor dit als werk. Dit het vir oom Frits se rustelose bene gewerk
vir moeder se winters hande en voete
vir pa se gebarste hakke
vir klein susan se ekseem
my rekmerke en donker vlekke ligter gemaak en my bevry van n aknee vel. So het ons lys langer en langer geword van werke vir die salfie. Van insek byte, nappy rash, maak sere gou gesond ,help met inflimasie en tot vir sonbrand!!!!! Jy sal nie spyt wees nie!!! Een pot met baie werke!!! Veilig vir die hele gesin!!!

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Klerksdorp?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Klerksdorp