Woeker In Wiskunde

Woeker In Wiskunde

Share

Unsatisfied support refund

11/04/2022

Dis n nuwe kwartaal raak deel van Woeker In Wiskunde.
Wiskunde ekstraklasse vir Graad 8 en 9 leerders.
Van Maandae tot Vrydae vir meer inligting kontak gerus.

08/02/2022

Woeker In Wiskunde bied aanlyn wiskundeklasse aan. Die aanlyn wiskundeklasse begin volgende week. Die klasse sal slegs vir graad 8 en 9 leerders wees. Elke les sal 1 uur lank wees teen n koste van R150. Die lesse sal individueel wees.

Woeker In Wiskunde sien uit om jou deel van die span te maak.
Kontak gerus 082 380 4240 vir meer navrae.
Besoek ons webtuiste https://stefanwiskunde.wixsite.com/woekerinwiskunde

21/01/2022

Skooltyd het begin !!

Volgende week gaan Woeker In Wiskunde begin met klas. Dit is uiters belangrik om so gou as moontlik aan te sluit, om voor te bly.

Skakel 082 380 4240, om plek te boek en deel te wees van Woeker In Wiskunde of besoek ons webtuiste en vul die elektroniese aansoekvorm in.

Boek jou sitplek vir Wiskunde sukses vandag !!

Home | Woeker In Wiskunde 06/01/2022

Woeker In Wiskunde het nou n Webtuiste !
Besoek ons by:
https://stefanwiskunde.wixsite.com/woekerinwiskunde

Daar is n elektroniese aansoekvorm wat ingevul kan word.

Maak Wiskunde lekker en maklik in 2022, met Woeker In Wiskunde!

Home | Woeker In Wiskunde Wiskunde ekstraklasse vir graad 8 en 9, sal elke week gehou word, in die klasse sal daar na die teorie asook die toepassing van wiskunde gekyk word. Met voorbeelde van ou vraestelle, met volledige memorandums. Elke leerder sal op n weeklikse basis oefeninge kry om hulle wiskunde vermoens te verbeter...

31/12/2021

"Wiskunde gaan nie net oor nommers, vergelykings of berekeninge nie, dit gaan oor om Wiskunde te verstaan."

Wiskunde is n belangrike konsep wat verstaan moet word. Dit is uiters belangrik dat die fondasie reg vasgele word.

R150 per les.

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Kraaifontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Kraaifontein
7570