Epsilon Elixer

Epsilon Elixer

Share

Aromatherapy products

25/01/2022

We are nearing the end of the 72nd week of January!
🌼🌼
Our fantastic Valentines Day package will include:
Beardoil
Massage oil and
Under eye oil!
The scent of your choice for only R70!
🌼🌼
Please whatsapp/messenger for any orders

03/12/2021

Neem asseblief kennis dat ons laaste bestellings die 17e Desember 2021 sal uitgaan.

Epsilon Elixer sluit vanaf 17 Desember 2021 en sal 3 Januarie 2022 heropen.

02/12/2021

9 dae oor vir hierdie fantastiese pakkie😱🤩

Vir sterk naels werk dié naelolie.

Vir ontspanning, die masseerolie met n geur uit sprokiesland.

Om jou pragtig en ontspanne te laat lyk, verwyder die Swartkringolie die kringe en sakke onder die oë.

Stap die feesseisoen en nuwe jaar in met hierdie pakkie!

01/12/2021

Dit is die jollige seisoen.
Na ‘n rowwe jaar verdien almal n klein bietjie bederf.
Ons voorsien die lekkerste olies!

Die fantastiese “Swart kring oogolie” sal verseker elke persoon op hul beste laat lyk, in tyd vir Kersetes.

3 dae en die swart kringe en sakke onder die oë begin al ligter word.

‘n Mengsel wat ons al vir jare gebruik en nou uiteindelik vir almal beskikbaar stel.

Whatsapp of messenger vir enige bestellings!

28/11/2021

Dis KERSFEES!!
Jaareinde is so naby, ek kan al amper die trifle proe wat ons moet maak.
Die gammons staan vol gepak in die winkels en oral begin kersliedere speel.
Kan jy glo??

Ons het 2021 gemaak-en al wat ek kan sê is YOH!!
What was that??

Sien asseblief ons nuutste pakkies wat saamgestel word vir kersfees.

Al ons produkte is organies en veilig.

28/11/2021

Our largest order to date.
I would like to thanks to Danielle for her constant support! I appreciate this order so much and enjoyed working on it with my husband.

Late nights, early mornings and the panic of shops being out of stock ensured that I double checked and ensured that each parcel for your Christmas gifts are great!

26 packets filled with nail oil, sinusoil, our signature “raccooneye oil” and hairoil.

26/11/2021

Ek kan nie glo die masseerolies is so awesome nie!
My spiere en gemoed is soveel beter na hierdié rowwe dag!

19/11/2021

Ons stel graag die begin van ons masseeroliereeks aan julle bekend!!!

Van seer spiere tot n sensuele massering.

Die gevoel en reuk van elke olie help nie net met ontspan en ontlaai nie, maar laat jou vel springlewendig voel na die tyd.

30ml botteltjies teen R50 per botteltjie.

Photos from Epsilon Elixer's post 21/10/2021
Photos from Epsilon Elixer's post 06/10/2021

More orders going out to our wonderful customers!

Please contact Aileen on 078 447 5936 for any orders.

Collection in Kenmare, Krugersdorp

05/10/2021
Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Krugersdorp?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Krugersdorp