Virri Manne

Virri Manne

Share

'n baard is nie 'n baard sonder baard olie nie. Hierdie produk is gemaak van 100% natuurlike olies wat jou baard sal versorg en voed.

26/01/2020

Is jy trots op jou baard, dan moet jy dit vertroetel met Virri Manne baard olie 4 geure om van te kies. Rowwe Donner, Pure man, Tjill en Sitrus
Whattsapp vir navrae :0723880201

04/09/2017

Hallo manne, hier is die 4 geure van die baard olie. PURE MAN met 'n sweempie sederhout. ROWWE DONNER met sederhout en roosmaryn. SITRUS met 'n tikkie lemoen olie, bergamot en TJILL met h**p olie, laventel en ander. Al die baard olies word van suiwer dra olies gemaak en die geure van suiwer essensiële olies. Alles om jou pragtige baard gesond en sag te hou. Een of twee spuite is al wat nodig is. R145.

20/05/2017

Môre, môre manne. Winter is op pad en jou baard het ook vertroeteling nodig. Ek gebruik net die beste organiese essensiële olies sodat jou baard, 'n spog baard kan wees. Stuur 'n whatsapp en plaas jou bestelling. 0723880201.

Photos 08/10/2016
08/10/2016

Ja meneer jy het reg gelees, hierdie is virri manne. Jou baard is net so belangrik soos die res van jou. 'n onversorgde baard is lelik, maar met Virri Manne baard olie kan jy spog met 'n lieflike welriekende baard. Net die beste organiese essensiële olies word gebruik. Daar is 4 geure, Pure Man, Rowwe Donner, Sitrus en Tjill. Kom maak gerus nou jou keuse en wees pure man.

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Langebaan?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Posbus 1000
Langebaan
7357