Oppi Hoek Boutique

Oppi Hoek Boutique

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Oppi Hoek Boutique, Lephalale.

Photos from Oppi Hoek Boutique's post 25/02/2023

"After the market" stock drop🤩🤩🤩...

Photos from Oppi Hoek Boutique's post 25/02/2023

Baie opgewonde oor die bekendstelling van ons borsvoed vriendelike bra's vandag by Mediclinic se maternity dag.

25/01/2023

Ons is baie opgewonde oor die nuwe toevoeging in ons winkeltjie. Hier is 'n voorsmakie van ons borsvoed vriendelike reeks wat 25 Februarie by Mediclinic se maternity dag bekend gestel word🤩. Pryse wissel tussen R130 - R290. Kontak ons gerus vir meer inligting.

Photos from Oppi Hoek Boutique's post 14/01/2023

Nuwe oorbelletjies 🤩.
Ons is oop vandag vanaf 10:00 tot 14:00.
Latweet ons gerus as jy wil kom inloer.
072 252 3459

20/12/2022
17/12/2022

Is jy nog opsoek na 'n Kersgeskenk?
Latweet ons gerus as jy wil kom inloer🤩.

Ons is ook oop gedurende loadshedding 👌👍.

08/12/2022

Kom loer gerus in vandag tussen 10:00 en 17:00.🤩
Onthou ook dat die 10% afslag op ons swemies wat vandag eindig .

Photos from Oppi Hoek Boutique's post 06/12/2022

10% Afslag op ons swemies tot Donderdag 8 Desember 🤩🤩.
Beperkte grootes beskikbaar, kontak ons gerus vir meer inligting👌👌

Photos from Oppi Hoek Boutique's post 05/12/2022

"After the market stock drop"🤩
Kontant ons gerus vir meer inligting👌
0722523459
Ons is hierdie week Ma tot Do oop vanaf 10:00 tot 17:00

03/12/2022

Ons wag vir julle by die Hervormde Kerk Ebenhaeser se Liggiefees vanaf 16:00

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Lephalale?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Lephalale