Dr Nails - Bio Sculpture

Dr Nails - Bio Sculpture

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dr Nails - Bio Sculpture, Nail salon, Kantoorstraat 48, Lydenburg.

31/12/2012

Dankie dat jy my Liewe Kliënt saam my gereis het deur 2012. Voorspoedige 2013 en laat ons reis voort gaan op die roete van 2013.

24/12/2012

Hierdie boodskap is vir al my kliënte - "Baie dankie aan een en elk van julle vir julle lojale ondersteuning deur 2012. Elkeen van julle is en bly baie spesiaal vir my. Mag hierdie Jesus Fees net so spesiaal wees en bly en mag ons almal Jesus-liefde ervaar vir ons familie en vriende! Mag die pad vir 2013 baie spesiaal wees en mag net voorspoed en guns langs ons stap deur die jaar wat voorlê! Sien julle almal weer in 2013! Lief julle almal!

30/11/2012

Ek is baie trots om deel van Bio Sculpture te wees! Dankie Elmien en jou span vir julle harde werk! Ek is trots op die produk wat ek gebruik en glo in die produk en ek glo in my eie hande werk! Bio Sculpture is die BESTE!
Baie dankie aan al my lojale kliënte wat oor die jare saam met my is Bio Sculpture glo en saam met ons Bio-span die pad stap! Ek waardeer elkeen van julle!

TROUE IN DIE KAAP! 17/11/2012

Mamma gaan doen haar Prinsens, Machejohan van der Westhuizen en haar Secunda Mamma, Alida Smith, se naelies vir die groot dag in Wellington. Priceless!!

My Kliënte, my TROTS! 17/11/2012

Ek glo in die Produk - Bio Sculpture East Rand, wat ek gebruik en ek glo ook in my eie vakmanskap! In kort - "ek is trots op my werk!"

Eina naelies! 17/11/2012

Gelukkig kon ek hierdie dame help om weer iets van haar hospitaal naels te maak, nadat haar naels aangesien is as tande en dit deurboor is met 'n elektriese boor vir naels wat glad nie reg hanteer is nie! Girls onthou jou naam waanneer jy 'n Kliënt se naels doen! Wees trots op jou werk of hou op om te doen wat jy doen!

The LighthouseRun Projek 17/11/2012

Dankie dat ek deel kan wees van julle projek!

Photos 16/10/2012

Our newest Collection in our new packaging - The Rock & Crystal Collection including the complementing #141 Opal Glacier!

17/09/2012

Bio Sculpture nail art workshop, and loving it!

My akriel kliente 13/07/2012

Akriel met art, altyd n eerste keer!

Want your business to be the top-listed Nail Salon in Lydenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Kantoorstraat 48
Lydenburg
1120