Klein Meyerton Vaal

Klein Meyerton Vaal

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klein Meyerton Vaal, Health/Beauty, Meyerton.

07/06/2023

Onthou van die lekker AFSLAG op een van ons GROOT gunstelinge, veral onder mammas.

Ons Bokmelk-reeks is nie net ’n top-verkoper nie, maar ook geskik vir die hele gesin… KROON TOT TOON!

06/06/2023

LELIE & LENTEBLOM is ons geur van die week!

Die lewe bring storms, winde wat ruk… maar onthou selfs in die slegste weer kan jy altyd nog ‘n LENTEBLOM pluk.

Kry al jou gunsteling Klein-produkte in ons sagte Lelie & Lenteblom geur!

Vir bestellings, kom kuier by Klein-aanlyn: www.kleinbederf.co.za of kontak die Klein Agent naaste aan jou.

Photos from Klein Meyerton Vaal's post 02/06/2023

Ons Junie Maand Uitgawe is HIER😁😁😁😁
Geniet hom❤️😍🤩❤️
⬇️⬇️⬇️⬇️

Photos from Klein Meyerton Vaal's post 31/05/2023

EUCALYPTUS

‘n Groot gunsteling - veral in wintertyd!

Daar is min dinge wat ‘n Bloekomolie nie kan doen nie… ons oumas het dit jare gelede mos reeds geweet.

By Klein bestaan ons Eucalyptus familie nie net uit een nie - maar VIER verskillende Eucalyptus - “Bloekom”olies wat elkeen verskil in die sterkte sodat daar een is vir elke lid van jou familie.

Hetsy ‘n seer bors, toe neus of stywe spiere!

Photos from Klein Meyerton Vaal's post 29/05/2023

Dit is belangrik om by ons manne van kleins af ñ velsorg-roetine te skep en met ons NET SOOS PAPPA pakket maak ons dit maklik en lekker!

Pappa kan vir boetie stap-vir-stap help deur die roetine en daar deur kwaliteit-tyd saam spandeer.

BAIE BELANGRIK: Die maand staan einde se kant toe en dit beteken dan ook baie van die produkte in ons Mei Uitgawe gaan na 31 Mei nie meer beskikbaar wees nie. Bestel jou bederwe betyds!

https://www.kleinbederf.co.za/winkel?kategorie=maand-brosjure

0832927946

13/04/2023

BAIE spesiale pakket (met beperkte voorraad) - SLEGS die maand (April) beskikbaar.

Prinsesse wil van baie klein af reeds na hulself begin kyk! Hierdie pakket maak dit maklik en pret om van ñ jong ouderdom af reeds in ñ Velsorg-roetine te kom.

Produkte is in 100ml grootte en met die klein hoeveelheid wat jou prinsessie op ñ slag gebruik, kan hierdie pakket maklik 3-4 maande hou!

https://kleinbederf.com/produk/net-soos-mamma-pakket

12/04/2023

Werk in styl!

Ons Werkende Mamma pakket het alles wat ñ dag by die werk net soveel makliker gaan maak.

Die 2 olie-rollertjies (Fokus Frieda en Kalm Karin) is natuurlik ñ ekstra bonus en met net die beste Féjnbos essensiële olies, kan jy verseker wees elke rollertjie sal "haar" werk doen ☺️

NB! Hierdie pakket het beperkte voorraad! So maak seker jy kry joune voor dit uitverkoop is.

Photos from Klein Meyerton Vaal's post 05/04/2023

Hello April…
hy gaan lekker wees… hy gaan groot wees… en sy brosjure is BAIE uniek!

🌸Lekker Moedersdag pakette!🌸

Kontak my gerus op 0832927946 vir n brosjure.

29/03/2023

By Klein weet ons hoe gejaagd die lewe soms kan raak en daarom het ons (met die hulp van Féjnbos olies) hierdie 7 "blends" bymekaar gesit.

Dit is geskik vir volwassenes en kinders. Volg net die aanwysings op die botteltjie.

Om te bestel kontak my gerus.
083 292 7946

Photos from Klein Meyerton Vaal's post 28/03/2023

Dit is sowaar al die laaste week van Maart!

Jy het nog net tot hierdie Vrydag om hierdie maand se oulike Kleintjie pakkette te kry en 10% te spaar op ons Rooibos Redding en Bokmelk 300ml Lyfroom&Lyfwas pakkette
https://kleinbederf.com/uploads/Maart-2023-Uitgawe.pdf

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Meyerton?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Meyerton