Klein Bederf Kiosk Meyerton
Klein is steeds‘n nuwe, maar reeds‘n baie gewilde reeks produkte wat‘n groot bederf is vir elke lid van die gesin. Koerier beskikbaar landswyd!!
12/09/2022
Hierdie is ñ pakket wat almal lank voor gevra het. NATUURLIK het ons geluister en hier is dit nou...
ñ Heerlike Stort Bederf pakket. Beskikbaar in 13 verskillende geure.
08/09/2022
04/08/2022
Geur van die Week - Rooibostee & Kaneel
Een van Klein se eerste vyf geure en tot vandag toe nog 'n groot gunsteling!
Jy kan net kyk na hoeveel pakkette en bederfbokse 'n Rooibostee & Kaneel produk in het, om te weet hoe gewild hierdie geur is
01/08/2022
01/08/2022
Augustus katalogis ❤❤❤
22/07/2022
GEUR VAN DIE WEEK: HOUTSKOOL & MINT
Pappas landwyd kan nie genoeg van Klein se Houtskool & Mint kry nie en geniet veral die "vars" gevoel wat dit op hul velle laat.
Maar moenie d**k hierdie een is net vir die mans nie, vrouens en tienerseuns sowel as meisies is gaande oor die goeie resultate wat hul kry van die Houtskool & Mint SEEPKOEK! Dit het dan ook natuurlik een van ons TOPVERKOPERS geword
12/07/2022
Ons kleiner verpakking het vinnig baie gewild geword!
Beskikbaar in ñ wye verskeidenheid van geure geskik vir vrouens, mans en kinders!
Behalwe dat hierdie groottes perfek werk vir jou reistas, is dit ook ñ oulike gaste-geskenk wat enige sak pas
07/07/2022
Klein se Bamboes & Maroela is geskik vir beide mans en vroue en jy sal dit kry in meer as 15 produkte!
Het jy ook ñ gunsteling Bamboes&Maroela produk?
27/06/2022
Dit is VAKANSIETYD... en om dit te vier skop ons lekker Reistas-combo vandag af!
Hier is hulle... 'n lekker geskenk vir almal wat 'n vakansie beplan... op honeymoon gaan... of net vir werk moet reis!
Die combo sluit 'n lekker lyfwas, lyfroom en badskuim in.. perfek vir die tas!
LW... dit is die eerste kennismaking met ons nuwe Rooibos Redding Badskuim!
Nou beskikbaar in hierdie pakket!
17/06/2022
Hier bly Klein word die seep, badsout, lyfbotter en ander bederf produkte elke dag vars gemaak. "Ons pluk en pars die rose, oes en rol die laventel, versap die komkommer, rasper die lemoen en trek die rooibos tot die perfekte geur en kleur."
Want NÉT die Beste, is vir ons goed genoeg...
09/06/2022
Moenie dat die winter jou onderkry met droë velle en seer lywe nie!
Klein se Winter Wenners (ñ MOET vir jou huis) is beskikbaar in twee winter pakkette en ook as individuele produkte
07/06/2022
Net vir môre!!! 8 Junie 2022!!!
Koop 3 Vadersdag pakette, en kry die 4de een gratis!!!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Meyerton
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 16:00 |
| Tuesday | 09:00 - 16:00 |
| Wednesday | 09:00 - 16:00 |
| Thursday | 09:00 - 16:00 |
| Friday | 09:00 - 16:00 |
| Saturday | 09:00 - 13:00 |