Pamperlang Meyerton

Pamperlang Meyerton

Share

Beauty is power ;a smile is its sword.

Photos from Pamperlang Meyerton's post 08/09/2026

๐ŸŒผOns vier die Lente en ons top verkopers is afgemerk vir die week!

Kom ons kyk bietjie na ons Velsorg top verkopers wat jy hierdie week kan aankoop en lekker spaar!

๐ŸŒฟFace wash gel 100ml R120
๐ŸŒฟCollagen Day/Night cream 50g R195
๐ŸŒฟWrinkle Filler Serum 30ml R199
๐ŸŒฟHydro Boosting & Anti Aging Face cream 50g R180
๐ŸŒฟBotox roller 10ml R120
๐ŸŒฟCastor oil 200ml R110

Beskikbaar van 7 tot 13 September

Koop op ons webwerf
www.pamperlangskoonheid.co.za

Vra gerus ook jou naaste Pamperlang Skoonheid Agent!

Photos from Pamperlang Meyerton's post 08/09/2026

Pamperlang Skoonheid: ๐ŸŒธโœจ BEAUTY SPECIALS โ€“ THIS WEEK ONLY! โœจ๐ŸŒธ

Itโ€™s time to give your skin a little extra LOVE! ๐Ÿ’•
Our beautiful skincare favourites are ON SPECIAL from 7โ€“12 September only!

๐Ÿ’ง Face Wash Gel โ€” R120
โœจ Collagen Day & Night Cream โ€” R195
๐Ÿ’ซ Wrinkle Filler Serum โ€” R199
๐ŸŒŠ Hydro Boosting Face Cream โ€” R180
๐Ÿ‘€ Botox Roller โ€” R120
๐ŸŒฟ Castor Oil โ€” R110

๐ŸŒธ A little self-care goes a long way! ๐ŸŒธ

Whether your skin needs hydration, nourishment, smoother-looking skin or a little extra pampering โ€” this is the perfect time to treat yourself. ๐Ÿฅฐ

โฐ SPECIAL VALID: 7โ€“12 SEPTEMBER ONLY

Donโ€™t wait until the last day!
๐Ÿ“ฒ Message me today to place your order or ask me which products would suit you best. ๐Ÿ’•

โœจ Your skin deserves a little pampering too! โœจ
[08/09, 10:30] Pamperlang Skoonheid: ๐ŸŒธโœจ SEPTEMBER SKOONHEIDSSPESIALE โ€“ SLEGS HIERDIE WEEK! โœจ๐ŸŒธ

Dis tyd om jou vel โ€™n bietjie LIEFDE & VERSORGING te gee! ๐Ÿ’•

Ons gunsteling-velsorgprodukte is SPESIAAL GEPRYS van 7โ€“12 September! ๐Ÿฅฐ

๐Ÿ’ง Face Wash Gel โ€” R120
โœจ Collagen Dag & Nagroom โ€” R195
๐Ÿ’ซ Wrinkle Filler Serum โ€” R199
๐ŸŒŠ Hydro Boosting Face Cream โ€” R180
๐Ÿ‘€ Botox Roller โ€” R120
๐ŸŒฟ Castor Oil โ€” R110

๐ŸŒท Of jy nou ekstra hidrasie, voeding of โ€™n bietjie ekstra bederf vir jou vel nodig het โ€” hierdie is die perfekte tyd om jouself te trakteer! ๐Ÿ’•

โฐ SPESIAAL GELDIG: 7โ€“12 SEPTEMBER SLEGS

Moenie wag tot die laaste dag nie! ๐ŸŒธ

๐Ÿ“ฒ Stuur vir my โ€™n boodskap om jou bestelling te plaas, of vra my gerus watter produkte die beste by jou vel se behoeftes sal pas. ๐Ÿ’•

โœจ Jou vel verdien ook โ€™n bietjie PAMPPERLANG-bederf! โœจ

Photos from Pamperlang Meyerton's post 04/09/2026

โœจ DIY PAMPER PARTY BOKSE โ€“ JOU EN JOU GASTE SE EIE SPA-ERVARING IN โ€™N BOKS!

Ons nuwe DIY Pamper Party Box is perfek vir โ€™n

๐ŸŽ‰ Verjaarsdagpartytjie, Girlsโ€™ Night, Bridal Shower of sommer net โ€™n lekker ME-TIME dag!

Elke gas kry haar eie boks met alles wat sy nodig het vir haar eie bederfie.

Alles is netjies verpak in jou eie Pamper Box, met produkte genoeg vir 1 persoon.

๐ŸŒธ Een boks. Een gas. 100% ME-TIME. ๐ŸŒธ

Hoe meer jy bestel, hoe goedkoper!

1 Boks R399 elk
4 of meer bokse R360 elk

Maak jou volgende kuier iets besonders en gee elke meisie haar eie klein spa-ervaring!

Slegs op bestelling beskikbaar vir die komende skoolvakansie of enige ander girls night.

Bestellings vir die skoolvakansie moet ons voor 12 September bereik.

๐Ÿ“ฒ Kontak ons vir bestellings en meer inligting 0834331977

Ook beskikbaar by jou naaste Pamperlang agent!

Natural Beauty, From Head to Toe. ๐ŸŒฟ

03/09/2026

๐ŸŒธ ASK ME ANYTHING ๐ŸŒธ

Not sure which Pamperlang product would be best for you?
Have a skin, body or foot-care question? ๐Ÿฅฐ

Or maybe you're looking for something special for a gift? ๐ŸŽ

Ask me anything! โค๏ธ
I'm always happy to help you choose the right product for your needs.

Just send me a message and let's chat. ๐ŸŒท

Photos from Pamperlang Meyerton's post 02/09/2026

Order your unique gift today

01/09/2026
29/08/2026

# Market day
Pamperlang Meyerton
Rock N Sole Meyerton

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Meyerton?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Meyerton