Anru's Spectrum
Anru is 'n 4 jarige seuntjie wat autisme en 4 verskillende tipes epilepsie het.
10/09/2026
Hello almal! ποΈπ
Ek en mamma is GROOT F1 fans! Ons skree baie hard vir Max Verstappen. Ek d**k hy ry sommer vinniger as die wind! π
Kyk net wat het ons gebou... 'n regte F1 stuurwiel! ποΈβ¨
Mamma sΓͺ dit was eintlik haar verjaarsdaggeskenk, maar ek d**k sy het vergeet dat alles wat hare is, ook so bietjie myne is. π€
Nou sit ons en maak "vrrrrroooom!" geluide en jaag om die baan. Ek wil eendag saam Max Verstappen jaag en hom wen.
ππ
Go Max! Go Red Bull! Go Anru!!! β€οΈπ
06/09/2026
Hello almal π
Vandag wou ek net βn paar "cheeses" πΈ neem. Maar toe kry Mamma die kamera in die hande en besluit sy om sommer BAIE cheeses van my te neem! π€
Ek d**k sy hou bietjie te veel daarvan om fotoβs van my te neem, maar dis oukei... ek is mos nogal oulik! π
05/09/2026
Hello julle! ππ
Kyk net wat het my pappa die laaste week gebak! ππ°π§ Is hulle nie PRAGTIG nie?! π€
My pappa is sommer baie slim met sy bakgoed en ek is sΓΊper trots op hom. π Ek d**k hy moet dalk die koek-koning wees! ππ
SΓͺ vir my, watter een sal julle eerste wil proe? Ek d**k ek sal sommer ALMAL wil probeer! ππ°
Van een baie trotse seuntjie,
Anru π¦π
04/09/2026
Hello almal β€οΈ
Vandag wil ek bietjie brag oor die wonderlike mense in my lewe.
My mamma het iets raakgesien wat baie mense dalk nie sou sien nie. Sy het gesien dat daar maatjies soos ek is wat soms net βn stil, veilige plekkie nodig het waar ons onsself kan wees. Toe het sy besluit om iets daaraan te doen.
Sy het ons gemeente se moederskamer omskep in βn plekkie waar kinders met ander behoeftes welkom, veilig en geliefd kan voel. βn Plek waar ons nie hoef weg te kruip of anders te wees nie, maar net onsself kan wees. π
Maar mamma het dit nie alleen gedoen nie. Daar was wonderlike mense wat hulle tyd gegee het om te help verf, mense wat speelgoed geskenk het en mense wat gehelp het om hierdie droom βn werklikheid te maak. Julle het dalk net βn kamer gesien, maar vir maatjies soos ek beteken dit soveel meer. Dit beteken ons behoort ook. π₯Ή
Ons is nog nie klaar nie, want ons gaan die kas nog voller maak met lekker goed vir al die maatjies wat daar gaan speel en kuier.
Dankie aan elke persoon wat gehelp het. Dankie dat julle vir kinders soos ek wys dat ons ook belangrik is, dat ons ook welkom is en dat daar vir ons βn plekkie is. Julle liefde en omgee maak βn groter verskil as wat julle ooit sal besef. β€οΈ
30/08/2026
Hello almal! ππ
Kyk net my super cool skateboard! πΉβ¨
Dankie vir my surprise. Ek het sommer van oor tot oor geglimlag toe ek hom sien! π
Nou voel ek soos 'n regte skateboard-pro! ππΉ
Jelly lots ππ€
25/08/2026
Hello julle π¦πΎ
Kyk net hier! Ek het 100 stickers op my reward chart gekry! πβ
Omdat ek so hard gewerk het, het mamma en pappa gesΓͺ ek mag vir my 'n speelding gaan kies. Ek het diere gekies, want ek hou baie van diere! π¦ππ¦
Nou speel ek heeldag lekker met my nuwe diere en hulle gaan saam met my op baie groot avonture. πΏβ¨
Ek is sommer baie trots op my 100 stickers! π
Jelly lots,
Anru π¦
21/08/2026
WEN! WEN! WEN! π₯π₯©π
Hello julle
Braaidag is amper hier, en ek het 'n super lekker plan! π Slaan sommer twee vlieΓ« met een klap deur 'n kaartjie te koop vir ons braaihamper-lucky draw.
Jy staan 'n kans om 'n heerlike braaihamper te WEN, propvol lekker goed vir 'n lekker kuier om die vuur! π₯
Maar dit raak nog beter... β€οΈ Deur 'n kaartjie te koop, help jy nie net jouself om dalk 'n wenner te wees nie, jy help ook vir my. 'n Deel van die geld gaan vir my medisyne en mediese kostes, en die ander deel gaan om my kerk te ondersteun.
So koop jou kaartjie, deel die plasing en hou duim vas! π€
Dankie dat julle my en my kerk help. Ek jelly lots vir julle! π¦β€οΈ
20/08/2026
Hello almal! ππ¦
Ek weet ek is βn daggie laat, maar mamma sΓͺ mos βrather late than neverβ! π
Gister was my Kiekie se verjaarsdag! π₯³π Ek het haar sommer vinnig by haar werk gaan surprise met haar persentjie ππ
Baie geluk met jou verjaarsdag, Kiekie! β€οΈ Ek Jelly Lots jou baie, baie, baie! π₯°π
Ek hoop jou verjaarsdag was super spesiaal, want jy is vir my baie spesiaal! πππ
18/08/2026
Hello almal! π¦π
My nuwe dinosaur-ore het gekom!!! π₯³π¦π§
Nou kan ek ook lekker saam met almal kuier op plekke waar dit bietjie hard en lawaaierig is. ππ
En kyk net hoe cool lyk ek! π¦π
Dinosaur ore aanβ¦ LAAT DIE PRET BEGIN! π¦ππ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Meyerton
1961