RV Nails - Worcester
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from RV Nails - Worcester, Beauty Salon, Middelburg.
11/09/2026
Afsprakies beskikbaar vir volgende week! 🤩🤩 lente is hier! 🌸💅🏻 ek het n lekker Overlay en Gel tone combo! 🩴😁💅🏻
07/09/2026
🤩🤩🤩
24/08/2026
✨ ’N OGGEND UIT DIE KANTOOR WAT JY NIE WIL MISLOOP NIE! ✨
Ons het nog kaartjies beskikbaar vir Out of Office! En wanneer jy jou plek bespreek, koop jy nie net ’n kaartjie vir ’n ongelooflike oggend nie – jy ondersteun terselfdertyd ’n baie goeie doel.
Dink jou in… 🌸
🍽️ ’n Heerlike 3-gang maaltyd, met soveel liefde voorberei
🎁 Ongelooflike tafelgeskenkies vir elke gas
🥂 Heerlike drinkgoed
🎤 ’n Inspirerende praatjie deur Marciel Hopkins
🎁 Fantastiese gelukkige-trekking pryse om te wen
💛 En natuurlik ’n heerlike “buite-kantoor” oggend saam met goeie mense – ’n oggend wat jou siel sommer goed gaan doen!
Dis lekker kos, lekker kuier, inspirasie, verrassings en die kans om ’n verskil te maak – alles in een oggend!
Bespreek vandag nog jou plek en kom geniet ’n oggend wat jy nog lank sal onthou.
Woensdag, 2 September 2026
10:00 – 14:00
Danie Lückhoff Saal, Worcester
R370 per persoon (BTW ingesluit)
Bespreek jou plek vandag!
023 347 2745
[email protected]
Koop ’n kaartjie. Geniet die oggend. Ondersteun ’n goeie doel. 💙
24/08/2026
Kom ondersteun Innovation for the blind se Out of Office Event! 🤩🌸 ek hoop om julle daar te sien!
24/08/2026
Lente is amper hier! 🤩 Laaste Afsprakies vir Augustus! 💅🏻🌷onthou spesiale tyd reëlings kan getref word!
17/08/2026
Afsprakies beskikbaar vir hierdie week! Spesiale tyd reëlings kan getref word! 🤩💅🏻
10/08/2026
Wow! 🤩 Afsprakies beskikbaar vir hierdie week! 😁💅🏻💕
05/08/2026
🤩💅🏻💕
02/08/2026
Die eerste keer toe hierdie dame na my toe kom, was haar naeltjies KORT! Ek het toe vir haar ge-sculpture 💅🏻 5 weke later! Naels wat NIE lig nie! NIE chip nie! Kyk hoe mooi lyk haar eie naels nou! Gesond en LANK! 🤩 Hierdie keer het ons net n beautiful pienk overlay gedoen op haar eie naels!!! 🤩💅🏻💕
01/08/2026
Afprakies beskikbaar vir volgende week! 🤩 Onthou spesiale tyd reëlings kan getref word! 💅🏻💕😁 0788003582
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Middelburg
1050
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 19:00 |
| Tuesday | 08:00 - 19:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 19:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 13:00 |