Kerisha styles
hairsalon
24/12/2023
Liefste kliente
Baie dankie vir al die support deur die jaar!!! Ons is gebless met die beste!!! Dankie vir al die lag en gesels!! Om ons te motivate as dinge moeilik gaan!!! Dankie vir elke referral vir nuwe kliente!! Maar die beste dankie dat julle deel is van die salon familie!!!
Geseende kerstyd en Baie blessings vir die nuwe jaar!!!!
Liefde
Alisha Kers
Sonika Kers
Tatum Peyper
27/11/2023
Dankie vir elke liewe klient wat help om die salon deure oop te hou!!!!
21/11/2023
Book nou.!!!! Sluit die 24ste!!!!
13/11/2023
Maak vandag nog jou afspraak!!!!
18/10/2023
Sonika Kers
Tatum Peyper
Stiena Kers
12/09/2023
29/09/2022
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
114 Viljoen Street
Krugersdorp North
1739
Opening Hours
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 17:00 |