Chané Nails
Nails | Beauty | Makeup
08/08/2026
Sussie nommer 2 se naels!!! Hoe mooi is die nie ook nie? Shades of pink met glitter😍🌸
Julle was oulik hoor!
08/08/2026
Vol stel tippies, met verskillende kleure pink-pers! 💜🩷
Dit was nou so so lekker om julle te ontmoet! Seker die oulikste sussies ooit in my salonetjie! 😉🌸
08/08/2026
Dit was so-so lekker om jou weer te sien Daniélle Van Zyl 💕
Ek is so opgewonde saam met julle vir sussie se koms! Xx
08/08/2026
Dankie vir elke kuier, lag en lekker naels doen🫶🏼🧡
Cady
04/08/2026
As jy nog nie by my naels gedoen het nie, wil ek jou waarsku: Ek het ñ 17 maande oue dogtertjie en ñ Maltese poodle wat so bietjie ADHD het 😉
Omrede ek ñ home based nail tech is, kan sommige afsprake bietjie woes gaan! Maar tensyte van die woes kan ek darem vir jou mooi naels gee! 💕
❤️Simoné Myburgh❤️ dankie vir al jou geduld met my besige huishouding! Ek hoop jy love jou naels🩷🌸🩷🌸
03/08/2026
Ligte n**e stel naels, met so klein bietjie glitter detail 🫶🏼
Dankie vir jou kuiertjie Roxanne Brummer 🤍
02/08/2026
✨ Hi, I’m Chané! ✨
I’m the face behind the nails, and I’m so happy you’re here! 💕
I believe every appointment is about more than beautiful nails—it’s about creating a space where you can relax, unwind, and leave feeling confident.
Whether you love timeless elegance or bold, trendy designs, I’m here to help bring your nail goals to life.
A few fun facts about me:
💅 I’m passionate about everything nails.
👶🏻 I love my family
💖 I genuinely enjoy getting to know each of my clients.
Thank you for supporting my small business. I can’t wait to welcome both new and regular clients into my salon!
Before & after 😍
*vorige stel is nie my werk nie*
01/08/2026
Disclaimer: Ek is gladnie gevra om ñ review te gee oor my nuwe Bio Sculpture produkte nie. Maar ek gaan 😉 want goeie produkte verdien dit!
Ek is absoluut VERLIEF op hierdie produkte! Ekt ged**k as mense sê Bio Sculpture is die beste dan sit hulle net aan.
Maar oh my soul dis regtig quality in a bottle!
Ps: Dankie sus dat jy my proef koenyn was vandag! Ek d**k darem dit het baie mooi uitgekom❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Diaz Street, Da Nova
Mossel Bay
6505
Opening Hours
| Monday | 16:00 - 20:00 |
| Tuesday | 16:00 - 20:00 |
| Wednesday | 16:00 - 20:00 |
| Thursday | 16:00 - 20:00 |
| Friday | 16:00 - 20:00 |
| Saturday | 08:30 - 17:00 |