Ontbos

Ontbos

Share

Barbiere, maar met klas.

01/11/2021

Ontmoet ons Barbiere.
Aiya en Estefan!
Albei hoogs gespesialiseerd in Mans Opknapping.

Hair Cuts
Fades
Beard Shaping
Hot towel Shave
Head Massage
Men Facials
(whisky)
Hair Color
Highlights
Blonde Specialist

01/11/2021

Perfekte geskenk idee!
XfleX 375ml AfterShave vir R300.
Kom flex met ons Xflex!! ;-)

BluePrint of Hairdressing Aiya Style

18/10/2021

Ontbos die week. Groot nuus hierdie week!

13/09/2021
Moving_Blades on TikTok 30/07/2021

Ons ontbos met Wahl Knippers

Moving_Blades on TikTok Open Blade Fade with Wahl Magic Clip

14/02/2021

Een van die dae, sal julle ons ontmoet. en met die hand groet.
Afrikaanse Barbiere waar jy kan kom om te ontspan, ontplof en te ontbos,
n Spasie wat kontras gee aan tradisionele Barbiere, met die klem op nuwe mode giere.
Ons verwelkom manne met spiere, boepense en goeie maniere,

SO, wanneer in Mosselbaai, kom maak n draai en laat die hare waai.

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Mossel Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


64 Bland Street
Mossel Bay
6500