Blush-on makeup artist.
Almerene Swart do make-up for any occasion.
Kyk net na ons jongste grimeerkunstenaar! ‘n Regte kunstenaar met 'n natuurlike flair vir g***s, styl en pripvol talent!
15/03/2025
Dit is ’n eer om ’n bruid en haar gevolg op haar groot dag nog mooier te maak. Pragtige mense met harte van goud!
01/11/2024
Sumi, jy is mooi van binne en buite. Geniet julle aand.
10/08/2024
Liewe Dane,
Jy straal met soveel skoonheid en grasie, binne en buite. Jy het n helder toekoms wat voorlê. Gaan voort met selfvertroue en weet dat jy uniek en besonders is.
Geniet elke oomblik van jou matriekafskeid!
Was n voorreg om jou make-up te kon doen.
Beste wense,
Almerene
(Blush-on makesup artist)
03/04/2024
Liefste Liezel en aanstaande ma van 'n pragtige dogtertjie, jy is die mooiste moeder om te wees. Dit was 'n absolute voorreg om jou te bederf met 'n bietjie make-up. Jou skoonheid skyn van binne en buite, en ek hoop dat die koms van jou dogtertjie al jou verwagtinge sal oortref. Mag jou hart oorloop van liefde en vreugde, en mag elke dag met haar 'n nuwe avontuur wees wat jou siel verryk. Baie liefde en voorspoed vir jou en jou gesin.
Make up: Almerene Swart Blush-on makeup artist.
Fotograaf: Marais Nell Photography.
Rok: Tienie Boshoff Couture.
08/03/2024
Mooi, mooier, mooiste.
14/01/2024
Lijandie Meyer, jy straal van skoonheid, binne en buite. Jou moederskap is 'n inspirasie, en so lekker om te deel in die spesiale oomblik van julle gesin shoot met nuwe baba Daniël.
30/10/2023
Grandmother to be of the sixth grandchild. Hoe GORGEOUS is she...
21/10/2023
Maternity shoot makeup!
30/09/2023
Jy lyk so mooi. Geniet die troue.
02/09/2023
90's make-up look.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Parys