Cre8 Salon Parys
At Cre8 Salon we are passionate about you! It's where we embrace your individuality, enhance what you already have and let your beauty shine!
01/05/2019
Marna Reyneke
With ❤️, Beauty Pro
Wow! Wie wil dit probeer?
28/11/2017
Inke Kruger jy is dierbaar!
Voorreg om jou haarkapper te wees!!
You rock girl!
26/09/2017
Welkom aan almal hier by ons! Hierdie is die begin van nuwe en groot dinge! Kom loer gerus in en kuier lekker by ons. Ons gaan die einde van die maand 'n lekker "Pamper"-dag hou. Maak seker jy hou ons muur dop... Hier gaan groot afslag en aanbiedinge aangebied word wat jy nie wil mis nie!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
16 Van Coller Street
Parys
9585