The Nail Bar / Licia's Nails
Laat my toe om jou hande en voete te bederf....want jy verdien dit
09/09/2024
🌸💐🌸Matriekafskeid 2024.....jou spesiale dag.. gebeur net een maal in jou lewe...laat ek jou hande versorg...‼️‼️ Vir net R80!! ‼️‼️Maak vroegtydig jou afspraak...
09/07/2023
🌺🌹Mammas... Die skool begin amper weer, dan jaag jy weer agter die lyfies aan.🌺🌹
🌿Spesiaal vir hierdie week.. R200 op jou eie naels
🌿R250 as ons tips gebruik
🌿Ons kan gesels oor die 'artwork' op jou naels
🌿Gel of akriel
01/09/2021
17/07/2021
Kom bederf jouself...vroeg oggend of laat nm afsprake... Asook oor naweke...
Covid 19 regulasies word gevolg..
13/07/2021
Kom bederf jouself.... Jy mag....
01/07/2021
071 519 0870
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Parys
9585
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when The Nail Bar / Licia's Nails posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.