Moringa Oleifera

Moringa Oleifera

Share

Natuurlike Hoë Gehalte Moringa nou beskikbaar Interested in Buying or Selling contact 072 406 2391 today..

A Carefully selected and naturally dried Super Food tested with highest Orac Value in Super Foods (antioxident potential) Moringa has 92 nutrients and known to heal over 300 illnesses and diseases.

Photos 14/03/2017

Moringa

Gekweek, hand gekies en verpak in Limpopo Suid-Afrika.

Moringa is 'n Natuurlike Hoë Gehalte Super Kos met 92 voedingstowwe!
Ons vervaardigers behou Moringa se maksimum voedingswaarde deur geen onnatuurlike hitte prosesse te gebruik gedurende uitdroging proses nie.

46 antioksidante, 18 aminosure (8 essensiële aminosure), 26 anti-inflammatoriese middels, Die ORAC waarde: 76 000,is die hoogste getoets van al super kosse (ORAC meet die antioksidant potensiaal)
Zeatin staan bekend as die , want dit is in staat om baie vinnig nodige voedingstowwe te vervoer na die selle en verhoog voedingsopname in ses voud. (Jou liggaam vernuwe 100 000 selle per dag)

Inhoud per 100gram
Kalsium 2.003mg, Proteïen 27.1g, Kalorieë 205, koolhidrate 36.2mg, vitamien A 18.9mg, Tiamien (B1) 17.3mg, Riboflavien (B2) 20.5mg, niasien (B3) 8.2mg, Vet 2.3g , Yster 28.2mg, vesel 19.2g, Magnesium 365mg, Kalium 1.324mg, sink 3.29mg, Fosfor 204mg.

Voeding / Voordeel; 'N Groot aantal verslae oor die voedingswaarde eienskappe van Moringa bestaan nou in beide die wetenskaplike en die populêre literatuur.
Moringa is al eeue lank in gebruik vir voeding sowel medisinale doeleindes.(Moringa is bekend om te help met oor die 300 siektes.)
Vitamien C, inhoud beveg siektes soos verkoue en griep; vitamien A, dien as 'n skild teen oogsiekte, velsiekte, hart kwale, diarree, ens; Kalsium, bou sterk bene en tande en help osteoporose voorkoming; Kalium, nb vir funksionering van brein plus senuwees, en proteïene, die basiese boustene van alle liggaamselle. Moringa bevat al die essensiële aminosure wat die boustene van proteïene is. Dit is baie selde dat 'n groente al hierdie aminosure bevat. Moringa bevat hierdie aminosure in 'n gebalenseerde verhouding, sodat die liggaam daarby baat. Hierdie blare is voordelig vir mense wat 'n tekort aan proteïen kry deur 'n verlies van vleis inname.
Moringa bevat selfs arginien en histidien twee aminosure baie belangrik vir babas. Arginien en histidien is veral belangrik in babas wat nie genoeg proteïen vir hul groei vereistes genireer nie. (‘n Bietjie Moringa poeier uit ‘n kapsule kan met hulle kos ingemeng word vir mondelikse inname). Moeders wat borsvoed vind groot baat by Moringa

Moringa gedroogde blare; (Poeier) gram vir gram met ander voedsel. 10 X die vitamien A wortels}, {17 X die kalsium melk}, {15 X die kalium van piesangs, 25 X die yster van spinasie en 9 X die proteïen van jogurt

Photos 14/03/2017
Photos 14/03/2017

Moringa Health and Beauty you can afford contact 072 406 2391 now

Photos 14/03/2017

Moringa has been clinically proven to increase the production of breast milk whether it is consumed before or after the birth of a baby. For pregnant and breast-feeding women, Moringa leaves and pods can do much to preserve the mother's health and pass on strength to the fetus or nursing child

Several studies demonstrated the lactation-enhancing effect of Moringa leaves as evidenced by a greater increase in maternal serum prolactin levels and percentages of gains in the infants' weights among the lactating mothers who take moringa leaves. It is therefore recommended its routine use among mothers of preterm infants to augment lactation, thereby ensuring an adequate supply of breastmilk in the population that needs it the most.

Photos 14/03/2017

Moringa Potent Natural Aphrodisiac

Photos 14/03/2017

Revitalize

Photos 14/03/2017

5ml a day keep dr away

Photos 14/03/2017

Simply the best!

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Phalaborwa?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Phalaborwa
0258