Imago dei

Imago dei

Share

Live your life colorfully or DYE trying
......Cut, tease or styling......

23/12/2022

Aandag.....

Aan al my Amazing kliente ,
Dis met groot hartseer maar ook n bly hart dat ons verhuis in Februarie na Danabaai (mosselbaai) ,Ek sou graag vir elke een self in persoon wou sê maar kon nie almal sien nie..

Van my kant af wil ek net sê
dankie vir julle elke een,as dit nie vir julle was nie was my besigheid nie suksevol nie.
Ek werk nog die hele Januarie🤗

Ek gaan julle so mis..💔

Baie liefde
Imago Dei Span💛

11/12/2022
07/12/2022

New hair dont care 💛

07/12/2022

Mooiste meisiekind💛

07/12/2022

My awesome klein klient💛

Photos from Imago dei's post 01/12/2022
18/11/2022

Short hair dont care👏

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Phalaborwa?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


40 President Brand
Phalaborwa
1389