Saartjie

Saartjie

Share

Here at Saartjie we like to make you feel special. If it is for you or a loved one we've got you covered. Something beautiful is waiting for you.

Let's make everyday a dress-up day!

13/06/2026

Hier is die geskenkpakkie wat jy kan wen!

Waarde is R1000

Ek gaan Dinsdag oggend (16Junie) om 10h00 die trekking doen live op Saartjie se Facebook blad!

Dankie aan almal wat op Facebook deelgeneem het en n groot waardering vir almal wat die week by Saartjie was!

Kompetisie sluit stiptelik 12uur vandag!

So, gaan like Saartjie se Facebook blad, gaan like enige van die verjaarsdag posts en share met ten minste 2 vriendinne!

Nog 20 min oor om in te skryf!

Lekker naweek

13/06/2026

Goeiemôre 🍁

So kom ons verjaarsdagweek op n einde🪄

Vandag kry jy dubbel jou scratch kaart af!!! So, jy kan tot 40% af kry vandag op jou aankope by Saartjie! (Net tot 12h00 vandag).

Kom l👀r in by 15 Sita str!

Ons is oop van 9h00-12h00.

12/06/2026
Photos from Saartjie's post 12/06/2026

Goeiemôre. Dankie vir elkeen wat al by die winkel was die week! Ek hoop die specials was vir jul almal die moeite werd! 🫶🏻

Alle juwele is vandag op n ekstra 20% afslag!

Onthou om hier op Saartjie se Facebook blad, enige van die verjaarsdag post te kies, like die post en share dit met ten minste 2 vriendinne. Onthou om ook Saartjie se blad te like!!

As jy al die stappe volg staan jy n kans om n geskenkpakkie ter waarde van R1000 te wen!! 🎉🎉

☎️ 072 490 3866
📫 Sita str 15, Potchefstroom
⏰ Dinsdae-Vrydae vanaf 9h00-17h00 en Saterdae tot 12h00

Lekker dag vir almal! 🍁

Photos from Saartjie's post 11/06/2026

Goeiemôre! 😊

Vandag is alle truie en "sweaters" op n ekstra 20% afslag en bo-op dit kry jy n scratch kaart wat tussen 5-20% is!!En onthou... as jy van iets in die winkel hou en ek het nie jou grote nie, dan bestel ek vir jou (indien beskikbaar) en jy kry nogsteeds al die afslag!! 😄

Kom maak n draai en bring jou vriendin saam wat nog nooit hier was nie en kry ekstra inskrywings vir albei om n kans te staan om die wintergeskenkpakkie ter waarde van R1000 te wen! 💫

☎️ 072 490 3866
📫 Sita str 15, Potchefstroom
⏰ Dinsdae-Vrydae vanaf 9h00-17h00 en Saterdae tot 12h00

Lekker dag en ek hoop ek sien jul vandag🫶🏻

10/06/2026

Kyk die video om te sien wat se pragtige bloesies jy vandag spotgoedkoop kan kry om Saartjie se 4de verjaarsdag te vier!

10/06/2026

Goeiemôre almal! 💫

Gister was sommer n awesome dag en dit was so lekker om jul almal hier by Saartjie te sien!🫶🏻

Die nuwe bloesie het ek S-XL en nie soos ek sê op die video nie🙈🙈 (volg Saartjie link en gaan kyk die video om te sien wat alles te koop is by Saartjie) 🩷

Kom loer in vandag en kom kry vir jou n bloesie of 2 sommer net omdat dit goedkoop genoeg is 🥰🥰

Onthou ook om in te skryf vir die kompetisie om die geskenkpakkie te wen!

Elke R200 aankope binne Saartjie asook elke R200 vir bestellings kry n inskrywing!

Dan kry jy ook n inskrywing as jy Saartjie se Facebook blad like, die verjaarsdag post like en share met ten minste 2 vriendinne wat nog nie vir Saartjie volg nie!

Die geskenkpakkie se waarde is R1000 en bestaan uit lekker warm bykomstighede vir die winter, n parfuum, en so bietjie bling bling!

☎️ 072 490 3866
📫 Sita str 15, Potchefstroom
⏰ Dinsdae-Vrydae vanaf 9h00-17h00 en Saterdae tot 12h00

09/06/2026

Goeienaand!

Die wenner vir vandag se R200 geskenkbewys is Marianne Engelbrecht -Viljoen

Dankie vir jou mooi coments en hoop ek sien jou gou by Saartjie!

09/06/2026

Onthou om die link te volg..

Skryf in die coments wat jy die meeste hou van Saartjie en share die post!
Jy kan n R200 geskenkbewys wen!

https://www.facebook.com/share/p/18iVvwHBzc/

Photos from Saartjie's post 09/06/2026

Goeiemôre. ☺️

En so skop Saartjie se verjaarsdag week af! 🎂

Kom l👀r in by Saartjie en kom deel in die vieringe! 🎉🎉

Vandag (net vandag) is alle baadjies op n ekstra 20% afslag! 🪄

As jy van n baadjie hou in die winkel, en ek het nie jou grote nie, bestel ek vir jou een en jy kry nogsteeds die afslag! 🎊

Dankie aan elke klant (wat al vriendinne geword het) se ondersteuning! My waardering is groot! 🩷

☎️ 072 490 3866
📫 Sita str 15, Potchefstroom
⏰ Dinsdae-Vrydae vanaf 9h00-17h00 en Saterdae tot 12h00

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Potchefstroom?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


15 Sita Str
Potchefstroom
2520

Opening Hours

Monday 10:00 - 17:00
Tuesday 10:00 - 17:00
Wednesday 10:00 - 17:00
Thursday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 17:00
Saturday 10:00 - 14:00