Shear Magick by Maddy
27 Jaar ondervinding, Tuisgebaseerde salon. Een stoel, een kliënt, persoonlike aandag! .
11/01/2025
17/12/2024
05/11/2024
05/11/2024
12/08/2024
04/07/2024
04/07/2024
04/07/2024
Die klein besige laerskool poppie wat altyd saam met mamma in gewaai het by die salon is nou groot. Dit is uiteindelik haar b***t. Die groot dag waaroor ons jare gepraat en beplan het en sy gesien het mamma deur worstel met ure se gesit.
Jong dame se eerste highlights! Ongeduld, soos ons almal wat jonk was weet min van is, het die oorhand geneem en dit wel by die huis met behulp van die son eers self probeer, maar die son was kwaad en het haar leeu-blond gemaak.
Met n sny, halfkop high & low lights, toner behandeling en blaas het ons die leeu uit haar getoor in n pragtige Palomino perd.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Walter Sisulu 349
Potchefstroom
2531
Opening Hours
| Tuesday | 10:00 - 19:00 |
| Wednesday | 09:00 - 16:00 |
| Thursday | 10:00 - 19:00 |
| Friday | 10:00 - 16:00 |
| Saturday | 08:00 - 15:00 |