Bosveld Barber
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bosveld Barber, Barber Shop, Potchefstroom.
17/09/2024
Beskikbaar na ure tot 18h30
12/09/2024
Beskikbaar na ure tot 18h30
071 236 0953
16/05/2021
Haarverlies kan behandel word.
Verloor jy hare of is jou hare baie dun?
In die meeste gevalle kan gesonde haargroei bevorder word deur die nodige vitamines minerale en ensieme aan die haar wortel en kopvel te voorsien om stimulasie en bloedvloei na die wortel te bevorder.
GEEN produk kan in n kitstydperk resultate bied nie dit verg egter tyd en toewyding afhangende van die resultaat wat verwag word.
Geleë nou in potchefstroom.
Vir meer inligting aangaande produk kontak my of stuur n whatsapp na
0827937919
Ek sal weer beskikbaar wees op die laatste einde van die maand, dankie vir jul geduld
31/08/2020
R50 alle mans haarsnye more op lentedag, kom geniet ons verversings deur die dag
23/08/2020
Bosveld Barber, nuut in potch!
Kom maak n draai manne
Geleë by Emslies sentrum in smit str langs OK. Binne Fabulous hair by Izelda.
Fouche du plessis.
082 793 7919
16/08/2020
Bosveld Barber.
Geleë by Emlies sentrum in smit str langs OK. Binne Fabulous hair by Izelda.
082 793 7919
14/07/2020
R50 alle mans snye slegs more. 15 jul 2020. Skakel of wapp vir afspraak asb.
082 793 7919
04/07/2020
Ons is oop op afspraak. Whatsapp of skakel my, ek sien uit om oud sowel as nuwe kliënte weer te sien. Skakel asb vroegtydig vir afspraak om JOU as klient asook salon personeel se veiligheid te VERSEKER en lang wag te voorkom.
0827937919
03/07/2020
R50 vir alle mans en dames kort haarstyle
Saterdag 4 julie 2020
082 793 7919
25/06/2020
Haar en baardgroei "tonic"
Slegs beskikbaar by salon, ek is geleë by willow house h/v peter mokaba en du plooy str potchefstroom binne fabulous hair by izelda
0827937919
23/06/2020
Ons is oop op afspraak, ek sien uit om ou sowel as nuwe kliënte weer te sien. Skakel asb vroegtydig vir afspraak om lang wag te voorkom.
0827937919
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Potchefstroom
2531
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 19:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 13:00 |