Ti-Marr
Come spoil yourself with a relaxing pedicure, beautiful jewelry and leather products
03/11/2023
Kontak gerus vir Charise om 'n afspraak te reël. Skakel of whatsApp 0714658569
Ons is op Die Koelte tuin se perseel, Paryslaan 35, Baillie Park, Potchefstroom. 🌿🩷🌿
🌷 October Special 🌷
▪︎ Gel Overlay @ R170
▪︎ Pedi Gel @ R120
Contact Charise via whatsapp 0714658569 for an appointment. 35 Parys Avenue, Baillie Park, Potchefstroom.
07/10/2023
Pragtige nuwe juwele by Ti-Marr beskikbaar. Vind ons op die terrein van Die Koelte Tuin ... Paryslaan 35, Baillie Park, Potchefstroom.
23/09/2023
Visit us on the premises of Die Koelte Tuin 35 Parys Avenue, Baillie Park, Potchefstroom.
Hierdie pragtige egte leer "Laptop Sleeve" is by Ti-Marr te koop! Besoek ons gerus op Die Koelte Tuin se perseel vir onder andere nog meer leer produkte.
14/09/2023
Besoek ons gerus om jou voete "somer gereed" te kry.... Whatsapp 0714658569 vir afspraak.
💕👣💕
29/08/2023
Kontak ons gerus vir 'n afspraak om jou voete te bederf.
23/08/2023
Maak gerus 'n afspraak by Charise vir 'n lekker pedi of gel overlay.
12/08/2023
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Die Koelte Tuin, 35 Parys Avenue. Baillie Park
Potchefstroom