The Hair whisperer

The Hair whisperer

Share

To show people my nail and hair art work..

28/11/2022
Photos from The Hair whisperer's post 19/11/2022
Photos from The Hair whisperer's post 06/07/2022

Lekker kleur foils en sny. Reg vir Londen.

Photos from The Hair whisperer's post 09/06/2022

Before and after, cut and colour

Photos from The Hair whisperer's post 09/06/2022

Before and after!

21/05/2022

Kry jy koud?πŸ₯Ά
Wil jy hare of naels doen?πŸ’‡β€β™€οΈπŸ’…
Nie lus om salon toe te gaan?
Ek kom doen jou hare en naels in die gemak van jou eie huis!
Whatsapp my gerus vir n afspraak.
071 567 3198

04/05/2022

My nuwe prys lys. Onthou ek is nou mobile!!

01/05/2022

More, uitstande rekeninge moet asb afgehandel word.
Baie dankie❀⚘

20/04/2022

Hair @ Michelle gaan mobile!!!
Vanaf di 2de Mei gaan ek nie meer in n salon wees nie. Ek gaan in die gemak van jou eie huis jou hare doen.
Hou die blad dop vir spesiale aanbiedings.
Die nuwe pryslys sal ook nog opkom.

15/04/2022

Easter special!πŸ‡πŸ£
Slegs vir die 17de en 18de betaal jy slegs R100 vir sny en blaas.
En 10% afslag op highlights!!
Moet nie uitmis nie.
071 567 3198

14/04/2022

Ek sal die naweek beskikbaar wees vir afsprake.

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Potchefstroom?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Potchefstroom
2230