AVL Aesthetics
MICROBLADING AND SHADING
PERMANENT MAKE-UP
LASH EXTENSIONS
SUNBED 6h00-20h00
18/02/2026
✨ Notice ✨
Up to 7% price increase at month end.
Book your February appointments now to secure current rates.
This adjustment helps us maintain top-quality products and excellent results.
Thank you for your loyalty 🤍
AvL
Aestheticshttp://avlaesthetics.booksy.com
16/02/2026
06/01/2026
HAARKAPSTER GESOEK
Is jy ’n passievolle haarkapster wat droom van jou eie besigheid, maar nie alleen wil begin nie?
Ons bied ’n geleentheid saam met ’n reeds gevestigde salon waar jy jou talent kan uitleef, jou besigheid kan bou en deel kan wees van ’n span wat werklik omgee vir mense.
✨ Maak jou besigheid oop binne ’n gevestigde ruimte
✨ Professionele, rustige en doelgerigte omgewing
✨ Ideaal vir iemand wat kwaliteit, kliëntesorg en groei waardeer
Spasie - 'n Skoon canvas vir 'n nuwe begin!
📍 Onmiddellik beskikbaar
📩 Kontak my vir meer besonderhede of ’n ontmoeting
06/01/2026
SLUIT AAN BY ’N SALON WAT ’N VERSKIL WIL MAAK!
Is jy ’n skoonheids-, welstand- of gespesialiseerde naeltegnikus wat meer wil doen as net dienste lewer?
Wil jy deel wees van ’n gevestigde salon waar mense se lewens, selfvertroue en welstand raakgesien word?
✨ ’n Nuwe begin vir jóú besigheid
✨ Werk saam met ’n reeds gevestigde salon
✨ Ontvang en bou 'n kliëntebasis in ’n ondersteunende, professionele omgewing
✨ Ideaal vir tegnikus wat met passie, integriteit en doel werk
Die spasie is 'n skoon canvas met eindelose idees
📍 Ruimte onmiddellik beskikbaar
📩 Kontak my gerus vir meer inligting of om te kom gesels
05/01/2026
Met meer as 15 jaar se ervaring in die skoonheidsbedryf het my hart gegroei na mense se emosionele en geestelike welstand. Dit het my gelei om verder te studeer in berading, sodat ek ’n veilige, nie-veroordelende ruimte kan skep waar mense met deernis ondersteun word deur moeilike tye. My hoop is om liggaam, siel en gees weer hande te laat vat — sodat ons as ’n holistiese eenheid krag kan vind om die dag van môre weer aan te pak.
Die doel is nie om te oordeel of “reg te maak” nie, maar om saam te luister, te onderskei en ruimte te skep vir insig en hoop, onder God se genade. Dit is Hy wat vrede bring in die diepste hartkamers van menswees — daardie plek wat nét Hy ken, en waar nét Hy ware genesing kan bring.
Ek bied graag ’n veilige, vertroulike ruimte waar jy ondersteuning kan ontvang vir emosionele- , geestelike- en lewensuitdagings.
Alle sessies is streng vertroulik en vind een-tot-een plaas. Familiesessies is ook beskikbaar.
05/01/2026
http://avlaesthetics.booksy.com
Welkom terug en beste wense vir ’n voorspoedige 2026 🌿
Dankie vir julle voortdurende ondersteuning.
AvL Aesthetics is vanaf 5 Januarie weer oop vir besprekings — sien julle binnekort!
15/12/2025
✨ Space to Rent – Available from 1 January 2026 ✨
A private, well-maintained space is available to rent, ideal for a hair stylist, nail technician, lash stylist, or counsellor.
📍 Suitable for a professional working environment
🗓 Available from 1 January 2026
💼 Perfect for an independent practitioner
For more information or to arrange a viewing, please contact me directly.
082 837 9235
15/12/2025
🌞 AvL Aesthetics 🌞
Liewe kliënte, ek sluit 20 Desember vir die feesseisoen.
Daar is nog ’n paar afsprake beskikbaar. Besprekings geskied via my aanlyn besprekingssisteem.
Indien daar niks beskikbaar wys nie, kan julle gerus direk by my navraag doen — daar is soms nog oopgleuwe.
Dankie vir julle ondersteuning ✨
http://avlaesthetics.booksy.com
082 837 9235
09/12/2025
http://avlaesthetics.booksy.com
🌞 LAST-MINUTE BOOKINGS! 🌞
AvL Aesthetics – Closing 20 December
The festive season is almost here — and so is our holiday break!
If you’re after that beautiful, sun-kissed glow before Christmas, NOW is the time to book.
✨ All our appointments — sunbeds, laser treatments, facials, permanent makeup, slimming services, and more — will be available up until 20 December.
💅 Michaela will also be available for nail bookings and beauty treatments before we close.
📅 We officially close on 20 December, so secure your spot before the festive rush!
Slots are filling fast — don’t miss out!
Book today: Online👆🏻
If no space shows available, please let me know via whatsapp, and I will see if I can secure some additional spots. 082 837 9235
☀️ Step into the festive season glowing with confidence!
Salon spasie te huur by AVL Aesthetics
1 Januarie 2026
082 837 9235
22/11/2025
12/11/2025
http://avlaesthetics.booksy.com
🌞 BLACK FRIDAY SPECIAL! 🌞
By AvL Aesthetics
✨ Koop ‘n reeks van 10 sonbedsessies vir slegs R450.00
(spaar R50!)
OF
☀️ Koop 2 reekse en betaal net R850.00! ( Jy kry dus 3 sessies GRATIS!)
💳 Geldig vir 2 maande vanaf datum van aankoop
⏰ Aanbieding eindig 30 November 2025
Moenie hierdie warm aanbod misloop nie — jou somerbruin wag! 🌴
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Grimbeeckpark
Potchefstroom
2531
Opening Hours
| Monday | 06:00 - 20:00 |
| Tuesday | 06:00 - 20:00 |
| Wednesday | 06:00 - 20:00 |
| Thursday | 06:00 - 20:00 |
| Friday | 06:00 - 20:00 |