Renewed Naturally
Renewed Naturally is a small business selling wellness and skincare products made from natural organic ingredients.
Kruis Baked Creations het ontstaan deur my liefde om in die kombuis te wees, waar ek nuwe en getoetse respepte kon beproef en bemeester. Ek het my voltydse werk gelos om hierdie passie van my ten volle uit te leef. Vandag bak ek nie net die gewone koeke en cupcakes nie, maar ook gespesialiseerde eetgoed soos macarons en eclairs. Met elke bestelling maak ek seker dat daar net met die beste bestandele gebak word (en natuurlik met baie liefde en passie) om te verseker dat die eind produk van top gehalte is. Daar is vir my amper geen ander vreugde as om te sien hoe die persoon dit geniet en wardeer wat ek vir hom/haar gebak het nie. Making life sweet - want het jy regtig 'n verskoning nodig om koek te eet?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Potchefstroom
2531