Laser Lipo Potchefstroom

Laser Lipo Potchefstroom

Share

Laser Lipo is an effective and painless method to loose centimeters fast. No down time. It takes about 30 minutes and is effortless.

11/07/2015

Liewe vriende. Dit is met groot hartseer dat ek die laser lipo leisels oorgee aan iemand anders. Dit was vir my 'n groot eer om deel te kon wees van jul vreugdes en ook julle hartseer. Ek het die wonderlikste en sterkste mense ontmoet waarvan baie van julle goeie vriendinne geword het. Baie dankie vir ieder en elk van julle. Alle voorspoed vir die toekoms.
Corli

22/04/2015

Betaal slegs R1200 vir 8 sessies tydens Mei, Junie en Julie. Dit is n besparing van R160!! Bel gerus vir n gratis konsultasie en afspraak.
0715152595

21/01/2015

Spesiale aanbod vir Februarie en Maart:
Bring n vriendin saam en betaal elk slegs R150 per sessie!!

24/12/2014

Mag jul die onvoorwaardelike liefde van Jesus hierdie tyd beleef. Geniet die tyd saam met jul geliefdes. Dankie vir jul ondersteuning gedurende die jaar.

15/11/2014

Kom kry jou lyf strand gereed voor dit te laat is.

29/07/2014

SPESIALE AANBOD:
KOOP 8 SESSIES @ R170 ELK EN KRY 2 SESSIES GRATIS!

10/02/2014

Ek kry nou 'n email van 'n spesiale valentynsaanbod vir laser ilipo: Normale prys R270 vir Ilipo, nou R170! DIS MY NORMALE PRYS!!

Moenie meer betaal as wat jy moet nie! My prys is die hele jaar R170 en die Strawberry laser lipo is boonop sterker as die ilipo met 660nm teenoor die 500nm.

14/01/2014

Voorspoed vir die nuwe jaar!! Die salon is weer oop en reg vir besigheid. Die prys van R150 per sessie moet ongelukkig opskuif vanaf 1 Februarie na R170 per sessie. Dis nogsteeds die goedkoopste in die land en die eerste prysverhoging in 2 jaar! Bel dus so gou moontlik vir 'n afspraak.

14/01/2014

Voorspoed vir die nuwe jaar!! Die salon is weer oop en reg vir besigheid. Die prys van R150 per sessie moet ongelukkig opskuif vanaf 1 Februarie na R170 per sessie. Dis nogsteeds die goedkoopste in die land en die eerste prysverhoging in 2 jaar!

11/11/2013

More almal. Die somervakansie sluip nader. Is jou lyf gereed vir die son, strand en see?

03/10/2013

Die NUWE rekord staan nou op 38cm! Dit is behaal in slegs 10 sessies. Dit is die totaal van 4 afmetings op die maag en 'love handles'.

03/10/2013

Hierdie week is die rekord van 33cm (maagarea in 10 sessies) 2 maal gebreek op dieselfde dag! Eers het Mari die rekord gebreek toe sy 34 en 'n half sentimeters verloor het! Kort daarna het Delphine die rekord verbeter met 5
sentimeters!!!

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Potchefstroom?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Miederpark
Potchefstroom

Opening Hours

Monday 08:00 - 06:00
Tuesday 08:00 - 06:00
Wednesday 08:00 - 06:00
Thursday 08:00 - 06:00